AFGRI
BEAN
05 Jun
-
8540
35,00
CORN
05 Jun
-
4137
104,00
SOYA
05 Jun
-
7760
41,00
SUNS
05 Jun
-
8341
41,00
WEAT
05 Jun
-
6560,2
-13,80
WMAZ
05 Jun
-
3725
30,00
YMAZ
05 Jun
-
3855
42,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Benede-Oranje: Boere maak gereed vir baie water

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Benede-Oranjerivier in Januarie vanjaar. Foto: Wilco Fourie
Die Benede-Oranjerivier in Januarie vanjaar. Foto: Wilco Fourie
Boere aan die Benede-Oranjerivier kan oor sowat 'n week of twee massas water verwag weens swaar reën in die noorde van Suid-Afrika.

Mnr. Wilco Fourie, voorsitter van die Oranjerivier-landbou-unie, sê boere daar moet solank beplan daarvoor dat die rivier dan teen sowat 3 500 kumek kan vloei. Hy hou boere deur ’n Telegram-groep ingelig en sê hy sal daagliks die jongste syfers en verwagtinge deurgee.

“Die verwagte riviervlakke is ongewoon hoog vir November, hoewel dit nie die eerste keer is dat water so vroeg hoog loop nie. Dit maak die risiko hoog vir die res van die reënseisoen.”

Die departement van water en sanitasie het eergister (13 November) deur die dag agt van die Vaaldam se sluise oopgemaak.

Fourie is baie moedeloos omdat hulle nie oor sulke stappe ’n vergadering met die departement kan kry nie. “Ons het ’n groot behoefte dat die departement meer proaktief moet optree om reeds water uit te laat as dit gereën het pleks daarvan om te wag totdat die damvlakke tot 105% en hoër styg, en dán groot hoeveelhede op een slag uit te laat.

“Dieselfde geld in die Oranjerivier. Ons behoefte is dat water reeds by Vanderkloofdam uitgelaat word as daar baie reën in die opvanggebiede val, maar die versoek val op dowe ore.”

Volgens die departement se syfers was die Vaaldam gister 106,5% vol. Die invloei was 1 845 kubieke meter per sekonde (kumek) en die uitvloei 1 055 kumek.

Fourie sê die uitvloei van die Bloemhofdam, wat gisteroggend 105,2% vol was, sou deur die dag tot 1 600 kumek verhoog word. Die damvlak gaan na verwagting verder styg tot 112% en die uitvloei kan dus nog verder verhoog word.

Die Gariepdam, wat al bietjie langer as ’n week oorloop, was gister 114,4% vol en die Vanderkloofdam, wat Saterdagaand begin oorloop het, 103,4%.

Die Oranjerivier het gister by Katlani, die eerste meetpunt ná die samevloei van die Vaal- en Oranjerivier, teen 395 kumek geloop en by Prieska teen 397 kumek. Upington se meetpunt is stukkend en Fourie gebruik daarom Prieska se syfers as aanduiders van wat gebeur.

Hy sê by Katlani kan die rivier teen Vrydag 18 November teen 1 200 kumek vloei en oor twee weke, rondom 28 November, teen 3 500 kumek. Dit sal onder meer afhang van hoeveel reën nog in die opvangsgebiede val. Die tiendagvoorspelling het gister gelui dat 30-50 mm in die grootste dele in die opvangsgebiede verwag word.

Fourie sê op 25 Januarie vanjaar het die rivier teen 3 817 kumek gevloei en op 29 April teen 2 786 kumek. Op 9 Februarie verlede jaar was die vloei 3 033 kumek. Die vorige baie hoë vlakke was in 2011. Op 13 Januarie het die rivier teen 4 723 kumek gevloei en op 1 Februarie teen 4 400 kumek.

Fourie sê vir boere aan die Benede-Oranje is dit verkieslik dat die vloei onder 3 500 kumek bly. Die hoër watervlakke raak elke boer verskillend en boere weet hoe vorige hoë watervlakke hulle geraak het.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.28
+1.2%
Rand - Pond
23.97
+1.4%
Rand - Euro
20.65
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.76
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
1,029.47
+2.4%
Palladium
1,408.13
-1.9%
Goud
1,961.28
+0.7%
Silwer
23.57
-0.2%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,422
-0.8%
Alle aandele
76,603
-0.7%
Hulpbronne 10
69,348
-1.4%
Industriële 25
103,842
-1.2%
Finansiële 15
14,979
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
DIS TYD
Kom gesels met my. Vriendelik opreg Hou van avontuur soos gaan kamp of 'n naweek weg op motorfiets Braai Rustig by huis wees Uitgaan vir 'n drankie
Its me :-)
Ek is Wie ek is Ek gee nie voor nie Hou van grappies Love kinders Mal oor die lewe Positief
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot