AFGRI
BEAN
01 Jun
-
8572
126,00
CORN
01 Jun
-
4110
61,00
SOYA
01 Jun
-
7890
140,00
SUNS
01 Jun
-
8255,2
79,20
WEAT
01 Jun
-
6565
27,00
WMAZ
01 Jun
-
3702,8
20,80
YMAZ
01 Jun
-
3846,8
29,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

‘Benut selfone vir opleiding op plase’

akkreditasie
Die tegnologie in selfone is benutbaar vir opleiding, selfs op landbouvlak en op plase, sê ‘n jong entrepreneur.

Geslagte se werk is nodig om die agterstand in te haal in kennisoordrag en opleiding in Suid-Afrika. Een van die oplossings is die benutting van tegnologie, soos selfoon-bedryfstelsels, meen 'n plaaslike ondernemer.

Me. Rapelang Rabana, stigter en uitvoerende hoof van Rekindle Learning, sê mense moet hulle nie blind staar teen 'n gegewe stel faktore of lewensomstandighede nie.

Sy het op Landbouweekblad se konferensie in Bloemfontein gesê die wêreld, soos mense dit ervaar, hoef nie as die enigste werklikheid aanvaar te word nie, aangesien dit konstant aan die verander is.

Rabana is een van die Suid-Afrikaanse ondernemers wat deur die tydskrif Forbes as een van Afrika se top-ondernemers onder die ouderdom van 30 jaar aangewys is.

Haar onderneming, Rekindle Learning, bied oplossings vir opleiding wat op mobiele platforms gebruik kan word. Volgens haar kan opleiding selfs op landbouvlak en op plase met die benutting van selfoontegnologie geskied.

Sy het as ondernemer die geleentheid benut om vaardighede en kennis vinnig en maklik oor te dra aan mense wat deel uitmaak van 'n vinnig veranderende werkmag. "Dit is van die uiterste belang dat jong mense in dié land en in Afrika bemagtig en opgelei moet word sodat die vasteland tot sy volle potensiaal kan ontwikkel," sê sy. "Dit verg groot ontwikkelingspronge om die vaardighede oor te dra."

Van haar ander projekte hou verband met onder meer maniere om jong mense by tegnologie-oordrag betrokke te kry, asook 'n projek in Kenia.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.63
+0.5%
Rand - Pond
24.59
-0.2%
Rand - Euro
21.12
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,005.73
+0.2%
Palladium
1,392.93
+1.2%
Goud
1,977.99
+0.8%
Silwer
23.89
+1.6%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,656
+0.9%
Alle aandele
75,783
+0.9%
Hulpbronne 10
68,962
+2.1%
Industriële 25
102,956
+0.2%
Finansiële 15
14,630
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie geselskap en baie kalm en saggeaard
Saggeaarde eerlike en opregte mens wat ander met respek hanteer. Baie beskermend teenoor n vrou en sal nooit kras praat of optree nie.
Soek lewensmaat
Ek is n dame met n goeie hart. Moeg Vir seer kry. Wil net gelukkig wees en iemand Om mee n lewens pad te stap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot