AFGRI
BEAN
08 Des
-
9403
0,00
CORN
08 Des
-
4398,6
21,60
SOYA
08 Des
-
10558,8
58,80
SUNS
08 Des
-
10459,8
39,80
WEAT
08 Des
-
6700
37,00
WMAZ
08 Des
-
4815
2,00
YMAZ
08 Des
-
4420
35,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Besproeiingskema herleef vir Ebenhaeser-boere

akkreditasie
Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, en me. Thoko Didiza, minister van landbou, kyk toe terwyl die skema die eerste keer die grond natspuit. Foto: Verskaf
Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, en me. Thoko Didiza, minister van landbou, kyk toe terwyl die skema die eerste keer die grond natspuit. Foto: Verskaf
Die opgeknapte Ebenhaeser-besproeiingskema in die Wes-Kaap, waarby 153 boere baat sal vind, sal uiteindelik lei tot ekonomiese groei en meer werkskepping in die streek, sê dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou.

Die Ebenhaeser-gemeenskap, wat sowat 40 km vanaf Vredendal geleë is, se grondeis is in 2020 afgehandel. Die sowat 2 000 gemeenskapslede het 23 700 ha grond gekry en finansiering van die staat om die gemeenskap te help om die plase te herstel.

Die herlewing van die besproeiingskema het bestaan uit die opknapping van die besproeiingsinfrastruktuur om die lewensvatbaarheid van boerderybedrywighede te verseker. Die nasionale departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling was verantwoordelik vir die opknapping van die grootmaat-waterinfrastruktuur en die Wes-Kaapse departement van landbou is verantwoordelik vir die ontwikkeling van die landbougrond.

Meyer sê die besproeiingskema bring verbeterde watersekerheid, groter volhoubaarheid, verhoogde produksie en verbeter marktoegangsgeleenthede. Die herlewing van die skema is die resultaat van suksesvolle samewerking tussen die nasionale en provinsiale departement.

Me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, wat die oorhandiging van die skema aan die gemeenskap bygewoon het, sê die projek is ’n goeie voorbeeld van wat vermag kan word wanneer verskillende sfere van die regering saamwerk. “Hierdie is ’n goeie voorbeeld van die staat se distriksontwikkelingsmodel waar die nasionale, provinsiale en munisipale sfeer saamwerk ten bate van die ontwikkeling van die gemeenskap.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.18
-0.1%
Rand - Pond
20.90
+0.2%
Rand - Euro
18.05
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,784.46
-0.1%
Silwer
22.74
+0.1%
Palladium
1,860.03
+0.4%
Platinum
1,006.00
-0.1%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
67,963
+0.2%
Alle aandele
74,096
+0.1%
Hulpbronne 10
72,915
-0.4%
Industriële 25
91,334
+0.6%
Finansiële 15
15,587
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot