AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Beurtkrag: Hoe lank nóg?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. André de Ruyter. Foto: Rapport/Deon Raath
Mnr. André de Ruyter. Foto: Rapport/Deon Raath
Niemand kan met sekerheid sê hoe lank beurtkrag sy vernietigende greep op Suid-Afrika gaan hou nie.

Eskom en ministers se uitsprake oor beurtkrag het die afgelope paar dae glad nie met mekaar ooreengestem nie; met ministers wat glo selfs binne ses maande, maar volgens Eskom se voorspellings eers oor twee jaar.

Die nuutste boodskap oor hoe lank beurtkrag Suid-Afrika nog gaan lamlê, kom vanaf mnr. Enoch Godongwana, minister van finansies. “Ons sal uiteindelik binne die volgende 12 tot 18 maande kan sê beurtkrag is iets van die verlede. Dit is die teiken,” het Godongwana Maandag aan Reuters gesê. Hy is deel van die Suid-Afrikaanse afvaardiging op Davos, Switserland, vir die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) se samekoms. Pres. Cyril Ramaphosa het sý voorgenome besoek aan die WEF afgestel weens die kragkrisis.

Godongwana se aankondiging verskil egter heelwat van dié van mnr. Gwede Mantashe, minister van minerale hulpbronne en energie, wat voorheen gesê het beurtkrag sal “nog net ses tot twaalf maande duur as ons aandag gee aan die kwessie”.

Ramaphosa het weer Maandag met verskeie politieke partye, die georganiseerde arbeid en sakelui oor die kragkrisis vergader. Volgens Fin24 het die Eskomdireksie en -bestuur toe gesê beurtkrag is hier om te bly – vir die volgende twee jaar.

Intussen het Suid-Afrika sover elke dag van die jaar verskillende fases van beurtkrag gehad.

Die kragverskaffer het verlede week bekend gemaak 11 van sy opwekkingseenhede het probleme gegee en dit het daartoe bygedra dat die beurtkragfase verhoog moes word. Vlak 6-beurtkrag het vanaf verlede Woensdag onverpoos gegeld, maar sedert Dinsdagoggend wissel beurtkrag tussen vlak 4 en vlak 5.

Nog nie ’n totale ineenstorting nie

Vrese het verlede week weer kop begin uitsteek dat beurtkrag selfs tot vlak 8 opgestoot kon word. Dít sou beteken Suid-Afrikaners kan van 12 tot 14 uur per dag sonder krag wees. Ná Maandag se aankondiging oor die verlaging van die vlak van beurtkrag blyk dit asof Suid-Afrika dit vir nou gespaar is.

Mnr. Jan Oberholzer, bedryfshoof van Eskom, het al in Desember aan Landbou.com vrese besweer oor die totale ineenstorting van Suid-Afrika se kragnetwerk.

“Al is verskeie aansprake op grond van spesialiskennis oor hierdie onderwerp gemaak, is dit bloot gegrond op oppervlakkige waarneming. Die netwerk word intyds beheer, 24 uur per dag, deur van die kundigste mense ter wêreld. Hoewel ons verskeie hekke ingebou het, het ons nog nooit naby aan ’n totale ineenstorting gekom nie,” het hy aan Landbou.com gesê.

“Al skep beurtkrag baie angstigheid en frustrasie, is dit juis tydens beurtkrag wat ons die mees gedetailleerde beheer oor die netwerk uitoefen.”

Wat van diesel?

Eskom het Maandag aangekondig daar is bykomend 50 miljoen liter diesel ontvang wat gebruik sal word om onder meer beurtkrag veral gedurende dagtyd te beperk. Eskom brand diesel met sy oopsiklus-gasturbines, hoewel dit veronderstel is om net in noodgevalle gebruik te word.

Godongwana het Maandag gesê hy glo nie Eskom het ’n dieselprobleem nie. “Ek meen Eskom het eerder ’n bestuursprobleem.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.98
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
972.21
-1.2%
Palladium
1,397.84
-1.3%
Goud
1,940.50
-1.9%
Silwer
22.39
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Let's go on an adventure
Afrikaans speaking divorced lady, ready to start the next chapter. Like the outdoors as well as cuddling on the couch.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot