AFGRI
BEAN
10 Aug
-
9003
0,00
CORN
10 Aug
-
3985
0,00
SOYA
10 Aug
-
8727
0,00
SUNS
10 Aug
-
10323
0,00
WEAT
10 Aug
-
7058
0,00
WMAZ
10 Aug
-
4178
0,00
YMAZ
10 Aug
-
4167
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
29 Jul
-
60,38
0,45
Beeste AB2/3
29 Jul
-
58,48
0,27
Beeste B2/3
29 Jul
-
54,96
0,03
Beeste C2/3
29 Jul
-
47,7
-0,33
Bevrore Hoender
29 Jul
-
30,92
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
29 Jul
-
73,56
1,33
Bokooie
29 Jul
-
52,68
3,15
Groot (meer as 40 kg)
29 Jul
-
43,74
0,12
Hoender (IQF)
29 Jul
-
29,99
-0,06
Medium (30-40kg)
29 Jul
-
58,6
1,92
Pork Average
29 Jul
-
25,84
0,52
Poultry Average
29 Jul
-
30,84
0,04
Skaap A2/3
29 Jul
-
103,69
3,19
Skaap AB2/3
29 Jul
-
87,73
0,49
Skaap B2/3
29 Jul
-
80,62
-1,33
Skaap C2/3
29 Jul
-
77,93
-0,08
Speenkalf
29 Jul
-
37,01
0,05
Spekvarke
29 Jul
-
27,46
0,21
Stoorlammers
29 Jul
-
48,06
0,15
Varkwors
29 Jul
-
21,63
-0,07
Vars Hoender
29 Jul
-
31,63
0,08
Vleisvarke
29 Jul
-
25,68
0,50

Bid vandag vir die boere, vra Agri SA

akkreditasie
Foto: Landbouweekliks
Foto: Landbouweekliks
Agri SA versoek alle Suid-Afrikaners om vandag hande te vat en te bid vir die land se toekoms, sê mnr. Pierre Vercueil, voorsitter van die organisasie.

Agri SA doen ‘n beroep op alle gelowe, kerke en hulle lidmate om vandag van 13:00 tot 14:00 vir die volgende voorbidding te doen:

• Vir die regering om die regte politieke besluite in belang van die land en die ekonomie te neem;

• Vir reën in die gebiede wat tans erge droogte ervaar, maar ook dank betuig vir goeie reënneerslae waar dit voorgekom het;

• Vir goeie landboutoestande vanjaar; en

• Vir mede-landsburgers se veiligheid, asook landelike veiligheid.

Vercueil sê die landbousektor is een van die primêre sektore van die land wat ’n rol kan speel om die ekonomie te stimuleer om te groei, maar word gekortwiek deur probleme soos politieke en beleidsonsekerheid oor grondhervorming, en die nadelige impak van die voortslepende droogte.

Hy sê ’n suksesvolle kommersiële landbousektor moet, soos deur die nasionale ontwikkelingsplan verlang word, bydra om ekonomiese groei, ontwikkeling en werkskepping te stimuleer. Daarmee saam speel dit ook ’n rol in die bevordering van die land se maatskaplike doelwitte genoeg voedsel vir die groeiende bevolking te produseer.

Hy meen Suid-Afrika moet vanjaar verskeie probleme oorkom. Die land moet ekonomiese groei bevorder, werksgeleenthede skep, korrupsie blootlê, dienslewering verbeter en die veiligheid van mede-landsburgers verseker. “Onder hierdie omstandighede en ook met die knellende droogte wat in sekere gedeeltes van die land heers, sal die landbousektor steeds voortgaan om sy rol te vervul.”

Hy sê boere in groot gedeeltes van die land wat goeie reënneerslae ontvang het, is dankbaar daarvoor. “Daar is egter ander dele wat steeds erge droogte ervaar, wat daartoe lei dat mens en dier swaarkry en sukkel om te oorleef. Dit is veral nou die tyd om opnuut as mede-gelowiges in alle denominasies en gelowe na mekaar uit te reik. Suid-Afrikaners leef in moeilike tye.”

Vercueil sê Agri SA se strewe is dat landsburgers mekaar se regte moet respekteer, goeie waardes bevorder en in ’n gees van nasiebou ondersteunend tot mekaar sal optree. “Agri SA hoop dat die versoek om verootmoediging landsburgers nader aan mekaar sal bring.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.59
-0.0%
Rand - Pond
20.05
-0.1%
Rand - Euro
16.95
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,789.89
-0.3%
Silwer
20.39
-0.7%
Palladium
2,206.50
-0.7%
Platinum
930.00
-0.8%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Kom ons kyk...
Ek soek iemand eerlik. Opreg. Hardwerkend. Geen kans vaters nie. Moet nie my tyd mors nie. Ek hou van lag en gesels, opsoek na my lewensmaat. Die lewe is te kort ons moet...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot