AFGRI
BEAN
09 Jun
-
9488
0,00
CORN
09 Jun
-
4488
0,00
SOYA
09 Jun
-
7592
0,00
SUNS
09 Jun
-
8364
0,00
WEAT
09 Jun
-
6614
0,00
WMAZ
09 Jun
-
3557
0,00
YMAZ
09 Jun
-
3637
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Bittersoet dankbaarheid oor uitstel van suikerbelastingverhoging

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Brand Republic
Ter illustrasie. Foto: Brand Republic
Die Suikervereniging herinner herhaaldelik dat die belasting daartoe bydra dat die land se suikerrietwaardeketting jaarliks minstens R1,2 miljard se inkomste verloor.

Hoewel baie belanghebbendes in Suid-Afrika se suikerrietwaardeketting verkies dat die regering die gesondheidsbevorderingsheffing, oftewel suikerbelasting, op suikerversoete drankies heeltemal skrap, vier hulle steeds die geringe genade dat die nuutste voorgestelde verhogings van dié belasting met 12 maande uitgestel word.

Mnr. Enoch Godongwana, minister van finansies, se aankondiging in Februarie 2022 dat hy beoog om die suikerbelasting met 4,5% vanaf 1 April vanjaar te verhoog, is met wydverspreide skok, ongeloof en teleurstelling deur belanghebbendes in die sukkelende Suid-Afrikaanse suikerrietwaardeketting begroet. Die belasting is vier jaar gelede ingestel.

Die Suikervereniging herinner herhaaldelik dat die belasting daartoe bydra dat die land se suikerrietwaardeketting jaarliks minstens R1,2 miljard se inkomste verloor.

Die nasionale tesourie het onlangs ’n verklaring uitgereik waarin hy verduidelik dat Godongwana van plan was om die suikerbelasting tot 2,21 sent per gram suiker te verhoog in suikerversoete drankies wat meer as 4 gram suiker per 100 milliliter bevat.

“Die minister het aangekondig dat konsultasie begin oor die verlaging van die drempel van 4 gram en om die uitbreiding van die heffing na vrugtesappe te oorweeg. Om voorsiening te maak vir die konsultasieproses, word voorgestel dat die effektiewe datum van die jongste voorgestelde verhoging tot 1 April 2023 uitgestel word,” lui die tesourie se verklaring.

Die SA Suikerrietkwekersvereniging sê in sy verklaring dat hierdie uitstel ’n “welkome begenadiging” vir die suikerrietwaardeketting is, veral vir kleinskaalse produsente wat minder finansieel weerstand het teen skokke wat hul produksie en inkomste raak.

Die Suikerrietkwekers sê in net die eerste jaar wat die belasting van krag was, het die bedryf 16 000 werksgeleenthede verloor.

“Dit is ten spyte daarvan dat die regering tot dusver geen bewyse kon lewer dat hierdie belasting enige impak gehad het op die afname van vetsugvlakke in Suid-Afrika nie. Modellering in opdrag van SA Suikerrietkwekers saam met die buro vir voedsel- en landboubeleid toon dat die handhawing van die suikerbelasting op die huidige vlak die nasionale suikerrietwaardeketting ’n verdere 15 984 seisoenale en permanente werkgeleenthede sal kos, en ’n groot bydraende faktor is tot ’n afname van 46 000 ha onder suikerriet oor die volgende tien jaar,” luise verklaring.

Dit herinner daaraan dat die suikerrietwaardeketting reeds weens aansienlike verhogings in produksie-insetkoste sukkel.

Die Suikerrietkwekers doen ’n beroep op die regering om die langtermyn-implikasies van die behoud van die suikerbelasting krities te beoordeel.

“Ons glo die enigste manier om die 1 miljoen mense wat van die suikerbedryf afhanklik is, te beskerm, is om die suikerbelasting heeltemal te skrap en ’n holistiese benadering tot gesondheid toe te pas wat al die faktore wat bydra tot vetsugtigheid in Suid-Afrika in ag neem,” lui die verklaring.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.88
-0.2%
Rand - Pond
23.69
-0.1%
Rand - Euro
20.35
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.65
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,013.89
-0.7%
Palladium
1,365.89
-2.1%
Goud
1,963.33
-0.1%
Silwer
24.25
-0.1%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,696
0.0%
Alle aandele
77,015
0.0%
Hulpbronne 10
69,197
0.0%
Industriële 25
103,427
0.0%
Finansiële 15
15,546
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Glimlag en voed jou Siel.
As jy nog opgewonde is oor die lewe, aktief is en lief is vir jouself, moet ons ontmoet. Ek is afgetree maar doen nog kontrak werk. Ek is redelik aktief. Ry gereeld fiets. Stel...
Kom ons ry die sonodergang in
Ek is n vriendelike mens en gee te veel om. Hou van dans. Baie onafhanklik. Is meetal easy going en hou van avonture jy hoef nie ryk te wees om my te bederf nie briefies en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot