AFGRI
BEAN
01 Des
-
7443
0,00
CORN
01 Des
-
3693,68
0,00
SOYA
01 Des
-
7497
0,00
SUNS
01 Des
-
11232
0,00
WEAT
01 Des
-
6120
0,00
WMAZ
01 Des
-
3360
0,00
YMAZ
01 Des
-
3630
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

Bloemskou 2020 finaal afgelas

akkreditasie
Bloemskou
Bloemskou
Die lot van drie groot buitelugskoue is in die gedrang weens die voortslepende bedreiging van die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika, terwyl die besluit geneem is om Bloemskou 2020 af te gelas.

Die groot skoue wat nog vanjaar kan plaasvind, is die Nampo-oesdag (11 tot 14 Augustus), Nampo Kaap (9 tot 11 September) en die uitstallings vir Nampo Alfa, lewende hawe, jag en buitelewe (24 tot 26 September).

Graan SA se bestuur sal teen einde Junie besluit oor die Nampo-oesdag, met ’n besluit oor die ander twee daarna.

Me. Elmarie Prinsloo, uitvoerende hoof van Bloemskou, sê vanweë die huidige omstandighede, inperkingsregulasies en die vooruitskouing van die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika, is sy hartseer dat die skou afgestel word, maar dit is ’n werklikheid wat aanvaar moet word.

“Gegewe die volgehoue onsekerheid oor Covid-19 blyk dit onwaarskynlik dat samekomste met meer as 100 mense nog vanjaar sal plaasvind. Volgens die huidige aanduidings gaan die voorkoms van die virus sy hoogtepunt teen September 2020 bereik. Die volgende vier maande is van deurslaggewende belang om die gesondheid van mense te verseker,” sê sy.

“Ons is vol vertroue dat alle belanghebbendes, insluitend uitstallers, kunstenaars, borge, die landbougemeenskap en lede van die publiek, begrip sal hê vir die situasie.”

Volgens Prinsloo vlot die besprekings vir die aanbied van heelwat meer nasionale kampioenskapsbyeenkomste vir Bloemskou 2021 wat vanaf 23 April tot 1 Mei 2021 sal plaasvind.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vreugde, Lewe, Wyn en Dans
EK is ń man wat vol energie is. My drome is groot en my verwagtinge is hoog. Daar is soveel mooi in wêreld en elkeen het ook sy skop gehad maar ek verkies om na jou...
Die lewe is 'n avontuur. Kom ons geniet dit saam.
Ek is 'n positiewe mens, van nature. Erg oor my kinders, familie en vriende. Gek oor my honde. En diere, die natuur. Hou van reis, en sloertoere. Lief vir kos maak. En...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot