AFGRI
BEAN
30 Nov
-
9211
0,00
CORN
30 Nov
-
4484
0,00
SOYA
30 Nov
-
10399
0,00
SUNS
30 Nov
-
11285
0,00
WEAT
30 Nov
-
6666
0,00
WMAZ
30 Nov
-
5351
0,00
YMAZ
30 Nov
-
5109
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Boer glo tromp-op doodgeskiet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Theuns Botha
Foto: Theuns Botha
’n Boer in KwaZulu-Natal se distrik Muden is gistermiddag na bewering tromp-op op sy plaas doodgeskiet.

Volgens onbevestigde voorlopige inligting was die slagoffer, mnr AJ Haripassad (58), na bewering in ’n onderonsie met ’n onbekende man betrokke waartydens die boer na bewering met ’n .303-kaliber-vuurwapen deur die hand, bors en keel geskiet is.

Mnr. Freddie van Tonder, die veiligheidshoof van die KwaZulu-Natalse Landbou-unie (Kwanalu), het aan Landbouweekblad gesê volgens voorlopige onbevestigde inligting het die onderonsie glo gevolg ná ’n voorval waar ’n trekker van Haripassad na bewering die kinders van die verdagte gestamp het.

Van Tonder sê alle onbevestigde inligting word tans opgevolg om die besonderhede rondom die voorval te verifieer.

Die aanvanklike inligting is verskaf deur private veiligheids- en sekuriteitsbeamptes wat na die toneel ontbied is. Volgens hul inligting het die verdagte van die toneel gevlug, maar is hy kort daarna deur die polisie in hegtenis geneem.

Kol. Thembeka Mbele, ’n woordvoerder by die provinsiale SAPD se hoofkantoor, het aan Landbouweekblad gesê die skietery het by Graceland in die Muden-omgewing plaasgevind. Sy het die slagoffer se ouderdom bevestig, asook dat ’n moordsaak by die Muden-polisiestasie aanhangig gemaak is. Die omstandighede rondom die voorval word ondersoek.

Volgens inligting wat met Van Tonder gedeel is, was een of meer van Haripassad se plaaswerkers na bewering getuies van die voorval. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.28
-1.6%
Rand - Pond
20.86
-2.7%
Rand - Euro
18.02
-2.7%
Rand - Aus dollar
11.75
-3.4%
Rand - Jen
0.13
-2.4%
Goud
1,769.59
+1.1%
Silwer
22.18
+4.3%
Palladium
1,890.69
+2.7%
Platinum
1,041.50
+3.5%
Brent-ruolie
83.03
-0.2%
Top-40
68,564
+2.6%
Alle aandele
74,828
+2.3%
Hulpbronne 10
73,434
+2.8%
Industriële 25
90,489
+2.7%
Finansiële 15
16,396
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot