AFGRI
BEAN
07 Jun
-
8650
-29,00
CORN
07 Jun
-
4626
4,00
SOYA
07 Jun
-
7665
-71,00
SUNS
07 Jun
-
8480
-55,00
WEAT
07 Jun
-
6596
-30,00
WMAZ
07 Jun
-
3930
-41,00
YMAZ
07 Jun
-
3800
-44,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Boer in hegtenis ná hy glo werker probeer omry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Heining om 'n plaaswerf. Foto: Alani Janeke
'n Heining om 'n plaaswerf. Foto: Alani Janeke
’n Voormalige Boer soek ’n vrou-deelnemer is tans in hegtenis nadat hy na bewering verlede naweek probeer het om ’n plaaswerker om te ry.

Sers. Timothy Sam, polisiewoordvoerder, sê die polisie in Calvinia ondersoek ’n saak van poging tot moord nadat Albertus Steenkamp (40) van die plaas Perdekloof glo op Saterdag 25 Maart ’n 22-jarige plaaswerker probeer omry het.

Die polisie se voorlopige ondersoek het bevind dat die werker Steenkamp gekonfronteer het oor ’n loon wat nie betaal is nie. Steenkamp het die werker glo aggressief gevra om te loop. Toe die werker hom weer die volgende dag gekonfronteer het, het Steenkamp hom glo met ’n paal gedreig.

Die werker het besluit om sy besittings te vat en die plaas te verlaat omdat hy volgens Sam vir sy lewe gevrees het. Steenkamp het hom na bewering in sy bakkie gevolg en probeer omry.

Steenkamp is op Maandag 27 Maart in hegtenis geneem. Sy formele borgtogaansoek sal binnekort in die Calvinia-landdroshof aangehoor word. Die polisie se ondersoek duur voort.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.16
+0.3%
Rand - Pond
23.81
+0.2%
Rand - Euro
20.48
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.80
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,038.12
+1.2%
Palladium
1,413.68
+0.4%
Goud
1,959.16
-0.2%
Silwer
23.48
-0.5%
Brent-ruolie
76.29
-0.6%
Top-40
71,760
+0.2%
Alle aandele
76,983
+0.2%
Hulpbronne 10
70,014
+0.7%
Industriële 25
103,827
-0.1%
Finansiële 15
15,185
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en alleen,soek n geskikte pasmaat
Ek is n hardwerkende, opregte en Godsdienstige persoon. Wil graag n opregte en eerlike dame ontmoet wat in my belangstellings deel en die lewe meer interresant maak.
Wil net gelukkig wees en altyd lag
Ek hou van mense en lekker kuier. Daar is min dinge in die lewe waarvan ek nie hou nie maar geen kaansvatters nie. Eks n plain jane. Geniet die lewe en kan lekker lag. Eks...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot