AFGRI
BEAN
31 Me
-
8440
-229,00
CORN
31 Me
-
4035
-79,00
SOYA
31 Me
-
7769
-121,00
SUNS
31 Me
-
8135
-131,00
WEAT
31 Me
-
6645
-8,00
WMAZ
31 Me
-
3868,2
-34,80
YMAZ
31 Me
-
3822
-31,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

‘Boer’ nie meer as vloekwoord beskou

Die woord “boer” is vir die eerste keer nie tydens ‘n ANC-kongres as ‘n vloekwoord beskou nie, sê  Minister Tina Joemat-Pettersson.

Die woord “boer” is vir die eerste keer tydens die afgelope ANC-kongres (19 – 24 September) nie as ‘n vloekwoord, soos wat voorheen die geval was, beskou nie, sê me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye.


Sy het Vrydag (8 Oktober) tydens Agri SA se jaarkongres, gesê die lede van die ANC het tydens die party se kongres nie kommersiële boere as die vyand beskou nie, maar as ‘n belangrike deel van die land se ekonomie.


“Dit was ook die eerste keer wat ANC-amptenare aanvaar het dat hulle ook namens kommersiële boere moet praat.” Volgens haar het die uitwerking van die sterk rand op landbouers se inkomste ook ter sprake gekom.


Volgens die minister het sy die party, maar ook verskeie ander rolspelers oor die afgelope maande, in kennis gestel van die ongunstige invloed wat goedkoop invoere op die plaaslike landboubedryf asook die ekonomie het.


Plaasmoorde

“Die kongres het ook sy absolute afkeur van plaasmoorde en plaasgeweld uitgespreek. Ek dink dit is iets wat die media nie genoeg aandag aan gegee het tydens die kongres nie, en ek wil dit uitlig,” sê die minister.


Sy sê die media het weereens baie op die uitsprake van mnr. Juluis Malema, leier van die ANC Jeugliga gefokus. “Hieroor wil ek net sê mense moet onthou uitlatings wat individue van die party maak is nie die beleid van die regerende party nie.”


Regering se hulprol

Met die erkenning van die belangrikheid van die landbousektor in die ekonomie sê die minister die ANC het ook erken dat die party en Regering die voedselkrisis in die land, maar ook hoë produksiekoste van boere, moet aanspreek.


“Dié sake en hoe dit deur die droogte, oorstromings en ander verskynsels in klimaatverandering beïnvloed word, is ook as ‘n groot uitdaging geïdentifiseer,” vertel die Minister.


Volgens Joemat-Pettersson het die ANC se kongres besluit om pres. Jacob Zuma en die Kabinet te vra dat die land se plan vir groei en ontwikkeling oor die volgende maand afgehandel moet word sodat die uitwerking daarvan op die ekonomie en die landbou bepaal kan word.


8 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.72
-0.2%
Rand - Pond
24.54
-0.4%
Rand - Euro
21.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.82
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
996.14
-1.7%
Palladium
1,366.08
-2.8%
Goud
1,962.88
+0.2%
Silwer
23.52
+1.4%
Brent-ruolie
73.54
-4.8%
Top-40
69,998
-1.3%
Alle aandele
75,068
-1.2%
Hulpbronne 10
67,512
+0.7%
Industriële 25
102,774
-2.9%
Finansiële 15
14,415
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Anti-gold digger !!!!
Rustig, ROOK nie, drink met geleentyd, en GEEN JOLLER. Werk vir myself(koop motors). Hou van Reis. Lyk en voel nie 51 nie, en nog baie aktief !!!
Kom ons skryf ons eie Roman
Ek is sag geaard baie liefde vol Goeie hart Hou nie van baklei nie Hou van tyd weg van huis af Hou van uit eet en lekker dans My familie en Kinders is my lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot