AFGRI
BEAN
06 Jun
-
9659,8
16,80
CORN
06 Jun
-
4607
-20,00
SOYA
06 Jun
-
8170
-37,00
SUNS
06 Jun
-
8554,8
208,80
WEAT
06 Jun
-
6635
64,00
WMAZ
06 Jun
-
3728,8
-5,20
YMAZ
06 Jun
-
3832
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Boer se vrou in Noordwes doodgeslaan

‘n Bejaarde vrou van Koster in Noordwes is tydens ‘n plaasaanval doodgeslaan, terwyl haar man ernstig beseer is.

‘n Bejaarde vrou van Koster in Noordwes is tydens ‘n plaasaanval doodgeslaan, terwyl haar man ernstig beseer is, sê die SA Polisiediens.

Luidens ‘n berig op News24.com is die 63 jarige mnr. Christiaan Stephanus Erasmus, en sy vrou Marthie Magdalena Donderdagaand, 2 Desember 2010, op hulle plaas aangeval.

Kol. Sam Tselanyane sê die egpaar is glo teen laatmiddag deur drie mans by hulle huis aangeval, terwyl ‘n vierde glo by hulle hek gestaan het. Die mans het die vrou na bewering na hulle kamer gesleep waar haar hande en voete vasgebind is en sy met ‘n 16 pond hamer doodgeslaan is.

Die boer is aan ‘n stoel in die kombuis vasgebind waar hy ook erg aangerand en geslaan is. Die drie mans het glo vyf vuurwapens, klere, juweliersware, ‘n mikrogolfoond, kersgeskenke, selfone en sowat R15 000 se kontant gesteel.

Vier Vrydag aangekeer

“Die Polisie het daarin geslaag om al vier die verdagtes Vrydagaand in Lethabong aan te keer", sê Tselanyane. Een van die verdagtes het voorheen op die plaas gewerk. Die mans is in hegtenis geneem met van die juweliersware en ‘n bedrag van R1500 in hulle besit. Die res van die gesteelde ware is in ‘n huis in Bospoortdam, waar een van die verdagtes se pa werk, gevind.

Die vier mans, tussen die ouderdomme van 16 en 24, sal Maandag (6 Desember 2010) in die landdroshof op Koster verskyn op aanklagte van moord, poging tot moord, huisroof en die besit van ongelisensieerde wapens.

'Bring doodstraf terug'

Intussen sê die Vryheidsfront Plus die doodstraf moet heringestel word vir moordenaars. “Net die doodstraf sal die vlaag van moorde in Suid-Afrika laat afneem,” sê mnr. Pieter Groenewald, die party se woordvoerder oor Polisie.

“Wat kommerwekkend is, is dat plaasmoorde toenemend gepleeg word deur moordenaars wat in groepe optree. In April vanjaar het plaasaanvallers in groepe van tien tot sestien lede opereer in Polokwane en Carolina. Dit skep ‘n Zimbabwe-situasie”, sê Groenewald. Hy sê mnr. Nathi Mtehthwa, die Minister van Polisie “moet wakker skrik” en plaasmoorde ‘n prioriteitsmisdaad verklaar.

Volgens Groenwald vind die meeste moorde onder boere in Suid-Afrika plaas, gemiddeld 313 uit elke 100 000, terwyl die syfer vir moorde onder wetstoepassers 153 uit 100 000 is.

“Die komitee wat plaasmoorde in 2003 ondersoek het, het toe reeds bevind dat die kanse dat ‘n slagoffer in ‘n plaasaanval beseer sal word, twee maal so groot as in transito-rooftogte is. Die kanse dat die slagoffer sal sterf is drie maal so groot as in transito-rooftogte. As die Polisie transito-rooftogte as ‘n prioriteit kan beskou, des te meer behoort plaasmoorde as prioriteit beskou te word,” aldus Groenewald.

Bron: News24.com

4 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.21
+0.3%
Rand - Pond
23.87
+0.4%
Rand - Euro
20.54
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.82
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.20
+0.7%
Palladium
1,413.68
+0.5%
Goud
1,963.08
+0.1%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Glimlag en voed jou Siel.
As jy nog opgewonde is oor die lewe, aktief is en lief is vir jouself, moet ons ontmoet. Ek is afgetree maar doen nog kontrak werk. Ek is redelik aktief. Ry gereeld fiets. Stel...
Kom ons kyk.....
Ek is n baie liefdevolle mens wat hou van lag, en die lewe geniet. Baie lief vir reis, kosmaak, diere en kinders.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot