AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9998,4
-117,60
CORN
20 Mrt
-
4457,6
-43,40
SOYA
20 Mrt
-
8505
-103,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
3950
-38,00
YMAZ
20 Mrt
-
4156
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Boere betaal fluks aan tegnologieheffings

akkreditasie
Sojaboonlande by Luckhoff in die Vrystaat. Foto: Johan Norval
Sojaboonlande by Luckhoff in die Vrystaat. Foto: Johan Norval
Met die sojaboonbemarkingseisoen wat einde Februarie eindig, is 94,7% van die tegnologieheffings wat sojaboonboere van hierdie seisoen af moet betaal, reeds ingevorder.

Mnr. Gert Heyns, uitvoeren­de hoof van die Suid-Afrikaanse kultivar-en-tegnologie-agent­skap (Sacta), wat die heffings invorder, sê daar word nog uitstaande betalings opgevolg en hy glo die uiteindelike persentasie sal ’n bietjie hoër wees. Hy het op ’n onlangse vergadering van die sojaboon-en-sonneblomforum in Johannesburg daarop gewys dat die heffing in die nuwe bemarkingsjaar wat op 1 Maart begin, verhoog word van hierdie seisoen se R65/ton tot R80/ton.

Daar was teen die begin van die maand reeds 1 125 171 ton sojabone gelewer en teen R65/ton kom dit neer op sowat R69 miljoen wat ingesamel is. Dit sal hoofsaaklik gebruik word om saadmaatskappye volgens markaandeel te vergoed om hulle aan te moedig om nuwe kultivars met gevorderde tegnologie vir die Suid-Afrikaanse mark beskikbaar te stel. Omdat dit ’n statutêre heffing is, moet 20% van die geld ook aan transformasieprojekte bestee word.

Heyns sê daar sal in April vanjaar weer aansoek om die statutêre heffing gedoen moet word aangesien dit aanvanklik net tot 28 Februarie 2021 geld. Die verskaffers se markaandeel sal ook in Maart bereken word sodat hulle vergoed kan word. “Daar was aanvanklik kommer dat die inwin van hierdie markinligting ’n oortreding van mededingendheidswetgewing kan wees, maar ons het regsmenings daaroor ingewin en dit is nie die geval nie.”

Hy gee boere die versekering dat saadmaatskappye druk besig is om kultivars met nuwe biotegnologiese voordele kommersieel in Suid-Afrika beskikbaar te probeer kry. Hulle is ook besig om in Suid-Afrika nuwe infrastruktuur te vestig, navorsing te doen en hul produkte ernstig te bemark.

Mnr. Jozeph du Plessis, voorsitter van die forum en ’n boer van Schweizer-Reneke, sê die groter mededinging om markaandeel kon tot laer saadpryse aanleiding gegee het. “In die verlede het ons tot R750 vir ’n sak saad betaal en hierdie seisoen was dit af tot R600. Dit vergoed reeds in ’n mate vir die heffing wat ons moet betaal.” 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.49
-0.4%
Rand - Pond
22.63
-1.2%
Rand - Euro
19.79
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.38
-0.8%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
988.03
+2.0%
Palladium
1,398.61
-0.9%
Goud
1,972.91
-0.8%
Silwer
22.32
-1.2%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,416
+2.1%
Alle aandele
73,836
+1.8%
Hulpbronne 10
65,015
+3.4%
Industriële 25
99,222
+2.2%
Finansiële 15
15,057
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot