AFGRI
BEAN
17 Aug
-
8529
-33,00
CORN
17 Aug
-
4015
-47,00
SOYA
17 Aug
-
8705
-40,00
SUNS
17 Aug
-
10912
59,00
WEAT
17 Aug
-
6890
6,00
WMAZ
17 Aug
-
4320
-34,00
YMAZ
17 Aug
-
4235
-17,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

Boere betaal vir OBP-paleispolitiek

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
KWESBAAR. Ná ’n sopnat reënseisoen is Suid-Afrika se veekudde kwesbaarder as gewoonlik vir talle dieresiektes, maar produksieprobleme by OBP beteken tekorte aan talle belangrike entstowwe. FOTO: SUZANNE VENTER
KWESBAAR. Ná ’n sopnat reënseisoen is Suid-Afrika se veekudde kwesbaarder as gewoonlik vir talle dieresiektes, maar produksieprobleme by OBP beteken tekorte aan talle belangrike entstowwe. FOTO: SUZANNE VENTER

Ondanks dié onderneming deur OBP vir noue samewerking met die veebedryf deur goeie kommunikasie om te verseker daar word in entstofbehoeftes voorsien, is sommige noodsaaklike entstowwe wéér nie beskikbaar nie. Dít terwyl die hoeveelheid siektes toeneem weens die afgelope jaar se nat seisoen.

“Hulle is uit voorraad met absoluut noodsaaklike entstof wat deur hulle vervaardig moet word. Ons is partykeer vir maande sonder entstof,” sê dr. Neil Fourie, ’n veearts in private praktyk van Middelburg, Mpumalanga. “Die grootste probleem is siektes soos Afrika-perdesiekte in die perdebedryf, bloutong in die skaapbedryf en rooiwater in die beesbedryf. Voorkoming van dié siektes in Suid-Afrika is deurslaggewend om te voorkom dat ons jaarliks verliese van miljoene rande ly. Die staat het altyd die entstowwe verskaf, maar dit is nou al maande lank ’n probleem.”

Fourie is een van talle veaartse en ander belanghebbendes met wie Landbouweekblad gepraat het, en almal bevestig dié stand van sake.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.65
-1.6%
Rand - Pond
20.06
-1.1%
Rand - Euro
16.93
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,762.44
-0.7%
Silwer
19.81
-1.7%
Palladium
2,138.50
-1.0%
Platinum
926.50
-1.2%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.3%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Waar is joy nanas?
Is n happy go lucky. Love cuddle en movies en uitgaan om dinge te sien. Kom ins kyk wat gebeur van hier af
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot