AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9998,4
-117,60
CORN
20 Mrt
-
4457,6
-43,40
SOYA
20 Mrt
-
8505
-103,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
3950
-38,00
YMAZ
20 Mrt
-
4156
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Boere in NW gedreig deur onwettige betreders

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Onwettige betreders van grond teister boere in die westelike dele van Noordwes al sowat ’n jaar lank.

Die betreders knip plase se heiningdrade en jaag beeste op die grond in. “Dis ’n mengsel van beeste. Sommige is opkomende boere s’n, ander is kommunale boere s’n. Baie van die beeste het nie brandmerke op nie. Die moontlikheid dat dit gesteelde beeste is, kan nie uitgesluit word nie,” sê mnr. Naudé Pienaar, assistent-hoofbestuurder van Agri Noordwes.

Hy sê die betreders intimideer ook boere, hits mense aan tot geweld en rig groot skade aan. Hulle beskadig nie net infrastruktuur nie, maar as die boer nie vinnig genoeg optree nie, stuur hulle ’n veewagter om ’n tydelike skuiling op die grond op te rig, wat die boer met ’n situasie van grondbesetting en gevolglik regstappe laat.

Volgens Pienaar is ses boere in die distrik Klagamien naby Tosca al deur die probleem geraak. “Die situasie duur al langer as ’n jaar voort.” Die betreders het verlede jaar begin om van die plase te teister, waarna Agri Noordwes opgetree het.

“Agri Noordwes vervul ’n leidende rol met skakeling en oorreding van die SAPD-bevelstruktuur om die voorgeskrewe instruksies en werkswyses om hierdie situasie te hanteer nougeset toe te pas en die vereiste beskerming aan benadeelde grondeienaars te verleen.” 

Ingryping

Na aanleiding van die eerste voorvalle verlede jaar het Agri Noordwes met die provinsiale departement van grondsake, die nasionale vervolgingsgesag, die provinsiale SAPD-bevelstruktuur, die kantoor van Noordwes se premier, die plaaslike SAPD en ander burgerregte-organisasies geskakel om hulle in te lig oor die gebeure en die dreigende en uittartende gedrag van die oortreders.

“Ná die aanvanklike ingryping en optrede was daar ’n tydperk van beperkte stabiliteit, maar die situasie het nou weer opgevlam met beeste wat ingejaag is op private grond, heinings wat geknip is, selfs ’n hek wat aangebring is en openlike intimidasie en dreigemente teenoor plaaseienaars,” sê Agri Noordwes luidens ’n verklaring.

Die organisasie het nou weer met belanghebbendess in gesprek getree en ook met vennote geskakel om met moontlike oplossings vorendag te kom. Die SAPD en die premier se kantoor is weer betrek en die interdik wat vroeër teen die grondbesetters verkry is, is uitgebrei en herbevestig. “Ons wil ons dank en waardering uitspreek teenoor ons lede wat ondersteunend betrokke is, veral die spesifieke grondeienaar, wat in baie moeilike omstandighede wetsgehoorsaam, kalm en verantwoordelik optree,” sê Agri Noordwes.

Die organisasie is bekommerd oor die dreigemente en gerugte van ’n uitbreiding van sulke voorvalle in naburige gebiede wat die ronde doen. “Ons versoek alle grondeienaars om in ooreenstemming met die ooreengekome gebeurlikheidsbeplanning en instruksies op te tree en georganiseerd en gedissiplineerd saam te staan en mekaar te ondersteun om hierdie ernstige bedreiging teen te staan.

“Agri Noordwes en sy strukture doen alles moontlik om op kort termyn stabiliteit te verkry en om ’n langtermynoplossing te verkry om die situasie te beredder,” lui die verklaring. 

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op WhatsApp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.49
-0.5%
Rand - Pond
22.60
-1.0%
Rand - Euro
19.78
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.38
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.4%
Platinum
980.14
+1.2%
Palladium
1,409.55
-0.1%
Goud
1,983.63
-0.3%
Silwer
22.46
-0.6%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,249
+1.9%
Alle aandele
73,702
+1.6%
Hulpbronne 10
65,340
+3.9%
Industriële 25
98,833
+1.8%
Finansiële 15
14,967
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na mevrou reg
Ek soek iemand om mee te deel en cuddle liefdevol en sosiaal wil wees saam my en saam my will groei
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot