AFGRI
BEAN
09 Jun
-
8524
64,00
CORN
09 Jun
-
4000
13,00
SOYA
09 Jun
-
7752
89,00
SUNS
09 Jun
-
8625
-29,00
WEAT
09 Jun
-
6305
-1,00
WMAZ
09 Jun
-
3605,60
48,60
YMAZ
09 Jun
-
3859,4
11,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Boere kan nie onteien-las alleen dra

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Vida Booysen
Ter illustrasie. Foto: Vida Booysen
Boere van vandag kan nie alleen verantwoordelik gehou word vir historiese gebeure nie, en kan ook nie die las van oneweredige onteiening alleen dra nie.

Dit behoort ’n gesamentlke verantwoordelikheid te wees, het Vrystaat Landbou in sy voorlegging tydens ’n openbare verhoor oor die onteieningswetsontwerp op Bethlehem in die Vrystaat gesê. Vrystaat Landbou vra ook dat die volle koste van die onteiening deur die staat gedra word.

Openbare verhore deur die nasionale raad van provinsies word vandeesweek en volgende week in die Vrystaat gehou oor die onteieningswetsontwerp, wat voorsiening maak vir nulvergoeding vir eiendom.

“Die voorgenome wetgewing is nie net  onregverdig nie, maar in die huidige omstandighede ook irrasioneel en onverantwoordelik. Suid-Afrika het dringend beleggings, ekonomiese groei, werkskepping, armoedeverligting en die skepping van ’n regverdige en billike samelewing nodig,” het dr. Jack Armour, bedryfsbestuurder van Vrystaat Landbou, gesê. Hy meen die wetsontwerp kan ’n nadelige uitwerking op beleggersvertroue hê en ekonomiese groei belemmer.

Vrystaat Landbou ondersteun ook nie die definisie van onteiening in die wetsontwerp nie. “Die gevaar van ’n eng definisie soos die huidige voorstel in die wetsontwerp is dat dit die deur open vir allerlei regeringsaksies vir die verkryging van eiendomsregte sonder vergoeding, selfs namens derde partye.”

Die klem behoort te val op die verlies wat die eienaars ly, nie op die verkryging deur staatsinstellings nie, het Armour gesê.

Skrap definisie

“Ons siening is dat die definisie geskrap behoort te word. Dit sal die howe toelaat om elke saak volgens meriete te hanteer. Alternatiewelik moet die definisie breed genoeg wees om alle vorms van onteiening in te sluit wat internasionaal erken word.”

Vrystaat Landbou voer voorts aan dat indien en wanneer onteining geregverdig kan word, behoort dit deur almal as ’n regverdige en deursigtige proses gesien te word, en beskermingsmaatreëls moet ingestel word om magsvergrype te voorkom. Grondeienaars behoort vinnige, voldoende en doeltreffende vergoeding te ontvang wat hulle in staat stel om van nuuts af te begin. Hulle moenie slegter daaraan toe wees as gevolg van die onteiening nie. “Daarom kan Vrystaat Landbou en ons lede nie die onteieningswetsontwerp in sy huidige gestalte ondersteun nie,” het Armour gesê.

Die regering kon in 2021 nie die vereiste tweederde-meerderheidsteun in die nasionale vergadering kry om artikel 25 van die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding uitdruklik moontlik te maak nie. Die onteieningswetsontwerp is daarna deur die departement van openbare werke en infrastruktuur opgestel. Dit moet nog deur die nasionale raad van provinsies goedgekeur word voordat pres. Cyril Ramaphosa dit kan bekragtig.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.75
+0.5%
Rand - Pond
23.52
+0.6%
Rand - Euro
20.18
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.58
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,008.29
-0.1%
Palladium
1,353.98
-0.5%
Goud
1,963.46
-0.1%
Silwer
24.31
+0.2%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,629
-0.1%
Alle aandele
76,987
-0.0%
Hulpbronne 10
68,417
-1.1%
Industriële 25
102,981
-0.4%
Finansiële 15
15,898
+2.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom, sê 'n bietjie "hallo"!
Goeie intelligente geselskap. Ek ontmoet graag nuwe mense en gou daarvan om tyd saam deur te bring. Opreg en 'n staatmaker.
Helder enige donker op
Rustige en kalm persoonlikheid Jonk van gees Posetief Kreatief Boekwurm met passie vir kook en bak Muskiek mal Buitelewe mal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot