AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Boere, polisie vang twee verdagtes

Twee mans wat vir die polisie in Mpumalanga weggejaag het, is deur boere, reserviste en polisiebeamptes aangekeer.

’n Man is vanoggend in ’n skermutseling met die polisie en boere in die Amersfoort-distrik dood nadat hy en nog ’n verdagte vir die polisie weggejaag het. Die voertuig waarmee die mans gery het, is deur twee beamptes in Amersfoort as ’n gesteelde voertuig geïdentifiseer, waarna hulle dit wou aftrek. Die mans het in die rigting van Panbult weggejaag.

Mnr. Henry Geldenhuys, ondervoorsitter van die TLU SA, sê van die boere in die omgewing het op die radio-oproep om die voertuig te help keer, gereageer. “Ons het ’n padblokkade naby Panbult opgerig.”

Die mans het voordat hulle die padblokkade bereik het, op ’n grondpad afgedraai. Daar het hulle ’n boer oorrompel en sy bakkie gevat. Die polisie wat hulle van Amersfoort af agtervolg het, het hulle gevolg en is ook deur die mans oorrompel waarna húlle voertuig gesteel is.

Tweede polisievoertuig
’n Tweede polisievoertuig het ook op die plaaspad gery, en die mans het die bakkie afgtrek, die twee beamptes ook oorrompel en die tweede voertuig en een beampte se vuurwapen gebuit. Die vier beamptes en boer is ongedeerd.

Die verdagtes het toe in die rigting van die padblokkade gevlug. “Hulle het kort voor ons gestop en probeer wegjaag. Toe ry hulle hulself vas in boere wat van agter af gekom het. Die mans het toe sowat 30 m van ons bakkies af op ons losgebrand,” vertel Geldenhuys.

Die boere het teruggeskiet en een van die verdagtes is noodlottig gewond. Die tweede het probeer wegjaag, maar het op ’n plaaspad uit die bakkie geklim en homself oorgegee. Drie AK 47's, een R5-polisiewapen en een polisie-handpistool is in die bakkie gevind.

“Ons is baie dankbaar dat ons oorleef het met die skote wat so naby ons verbygeflits het,” aldus Geldenhuys. Hy sê die mans was vermoedelik deel van ’n sindikaat wat kitsbanke opblaas, want ’n groot hoeveelheid plofstof is in die aanvanklike voertuig gevind.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot