AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Boere, vertel jul stories – mediakenner

Verbruikers wil hoor wat boere oor hul produk sê, hoe hy dit produseer en hoe hy as boer teenoor die verbruiker ingestel is.

"Supermarkte soos ons dit ken gaan in die toekoms nie meer bestaan nie: As boere slim is, gaan hulle van sosiale netwerke soos UberFresh begin gebruik maak om hul produkte regstreeks by verbruikers af te lewer." Só sê mnr. Ernst Janovsky, hoof van Absa Agribesigheid se sentrum vir uitnemendheid.

Hy het by die Subtrop-bemarkingsimposium in Nelspruit gesê boere moet hul denke oor die landbou en die bemarking van hul produkte verander.

Me. Khanyi Dhlomo, uitvoerende hoof van Ndhalo Media, het haar bemarkingskennis met boere gedeel en sê verbruikers wil boere se stories hoor. Sy wys daarop dat dienste, soos Uber, hand-aan-hand met sosiale media funksioneer en waarsku dat maatskappye wat nie met hul kliënte op sosiale media kontak maak nie, nie in die toekoms gaan voortbestaan nie.

Slimfoon-toep bereken koste

Uber is 'n wêreldwye vervoermaatskappy wat mense wat vervoer nodig het deur 'n slimfoon toep met geregistreerde Uber-bestuurders in hul private voertuie verbind. Kostes beloop min of meer dieselfde as 'n huurmotor, maar geen kontant wissel hande nie. Die slimfoon-toep bereken self die koste en dit word outomaties van die kliënt se kredietkaart afgetrek. UberFresh en UberEats lewer kos op dieselfde beginsel by kliënte af. Dit kan in die toekoms dus moontlik wees om 'n varsproduktemandjie direk by die boer te bestel.

Om dit reg te kry sal boere moet bemark en hulle moet weet hoe verbruikers verkies om hul inligting te kry en watse inligting hulle wil hê. Dhlomo sê om bloot 'n produk te adverteer is nie meer goed genoeg nie, dit gaan oor die storie agter die produk en die verband tussen die produsent en sy mark. "Mense weet wat hulle wil hê. Hulle wil hoor wat jy, die produsent, daaroor sê, hoe jy dit produseer en hoe jy as boer teenoor die verbruiker ingestel is."

Die sleutel is slimfone en tablette

Dhlomo sê die sleutel tot bemarking is slimfone en tablette. "Van die meer as twee miljoen mense wat Ndhalo Media daagliks gebruik, vind 70% van die kontak deur sosiale media op mobiele slimtoestelle plaas." Sy meen boere moet hul stories oor sosiale netwerke aan hul teikenmarkte oordra, verkieslik met videogrepe en slim visuele aanbiedings.

Sy sê om dit doeltreffend te doen moet boere self bewus raak van wat op sosiale media aangaan en dan aan maniere dink om hul eie stories en hul produkte relevant te maak tot die onderwerp van die dag, en dit so aanbied.

Verbruikers raak ook al hoe meer gesteld op die onderliggende waardes van maatskappye en sal eerder 'n produk koop as hulle weet dat die vervaardigingsproses met 'n verantwoordelikheid teenoor werkers, gemeenskappe en die aarde bedryf word. "Dit is die tipe stories wat julle moet vertel," sê Dhlomo.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot