AFGRI
BEAN
26 Me
-
9371
0,00
CORN
26 Me
-
4480
0,00
SOYA
26 Me
-
7813
0,00
SUNS
26 Me
-
8220
0,00
WEAT
26 Me
-
6690
0,00
WMAZ
26 Me
-
3644
0,00
YMAZ
26 Me
-
3750
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
12 Me
-
171,55
-1,00
Ave Wool - RWS
12 Me
-
187,51
-2,00
Beeste A2/3
12 Me
-
54,18
0,36
Beeste AB2/3
12 Me
-
53,38
1,10
Beeste B2/3
12 Me
-
49,24
1,21
Beeste C2/3
12 Me
-
46,69
0,83
Bevrore Hoender
12 Me
-
34,02
0,01
Bokkies (onder 30 kg)
12 Me
-
54,11
1,43
Bokooie
12 Me
-
45,19
4,99
Groot (meer as 40 kg)
12 Me
-
47,21
1,85
Hoender (IQF)
12 Me
-
32,78
-0,26
Medium (30-40kg)
12 Me
-
48,05
0,05
Pork Average
12 Me
-
30,1
0,51
Poultry Average
12 Me
-
33,63
-0,08
Skaap A2/3
12 Me
-
81,25
-3,39
Skaap AB2/3
12 Me
-
71,07
-5,53
Skaap B2/3
12 Me
-
59,28
1,05
Skaap C2/3
12 Me
-
53,58
-3,44
Speenkalf
12 Me
-
31,71
0,67
Spekvarke
12 Me
-
30,61
-0,29
Stoorlammers
12 Me
-
41,49
-0,79
Varkwors
12 Me
-
23,9
-0,76
Vars Hoender
12 Me
-
34,08
0,01
Vleisvarke
12 Me
-
30,04
0,57
Deel

‘Boere vlug nie, politici verjaag hul’

Suid-Afrikaanse kommersiële vlug nie uit die land nie, dis politici wat hul uitdryf, sê die TLU SA in ‘n nuusverklaring.

Die Minister van Landbou is slegs deels korrek as sy beweer dat boere die land verlaat as gevolg van die misdaad. “Sy is egter totaal verkeerd as sy beweer dat boere nie die land verlaat nie, maar vlug. Ons boere was nog nooit en is nie bang nie,” sê mnr. Ben Marais, voorsitter van die TLU SA.

“Suid-Afrika se tradisionele kommersiële boere sien al vir eeue kans om die wispelturige klimaat te trotseer, vreesloos. Ons boere-voorouers was bereid om vir hulle grond en vryheid oorlog te maak teen die grootste wêreldmoondheid van daardie tyd. Om ons as vlugtelinge te wil brandmerk, is ‘n belediging vir elke boer,” sê mnr. Marais.

Die TLU SA moedig boere aan om in Suid-Afrika te bly en die land van voedsel en vesel te voorsien.; “Ons boere kan dit doen, want hulle het kundigheid oor dekades en geslagte heen opgebou.”

Mnr. Marais wys daarop dat die misdaad en plaasmoorde inderdaad ‘n saak is wat die boere erg grief. “Maar ons boere is toenemend besig om hulle daarvoor te staal, met beter veiligheidsmaatreëls, strenger keuring van werkers en die vorming van plaaswagstelsels. Maar daar is ander sake wat boere laat kyk na ander geleenthede, soos:

Die onsekerheid oor grondhervorming.

Dreigemente van onteiening sonder behoorlike vergoeding.

Permanente verblyfreg van vreemdes op plase.

Verkrummelende infrastruktuur.

Werkgewer-onvriendelike arbeidswetgewing.

Buitensporige belasting op landbougrond.

Besoedelde water vir landbou-doeleindes.

Belasting op water wat God geskep het.

As na hierdie en ander sake gekyk word, raak dit soms te veel vir boere. Terwyl die TLU SA landbou-kundigheid in Georgië verskaf en hy oorval word met navrae van individuele boere wat geleenthede daar wil ondersoek, bly die die TLU SA by sy standpunt dat Suid-Afrikaanse, en by name Afrikanerboere, in Suid-Afrika hoort.

“Maar ons het begrip daarvoor dat boere die politieke onsekerhede en gevare as die grootste bedreiging vir die landbou sien en vroegtydig na moontlike alternatiewe wil begin kyk.

“Die moontlike uitvloei van kundige boere uit die Suid-Afrikaanse landbousektor, kan slegs deur die Regering gestuit word. Die minister moet dus die hele landbouspektrum in oënskou neem, en nie net misdaad blameer vir vertrekkende boere nie,” sê Marais.

13 Januarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie boek
Wil nie alleen oud word nie soek n maat ,om alles te deel. Hou van braai buite in die natuur. Hou van die wildtuin kamp uit eet motor sport jag Die lewe voluit geniet en elke...
Kom ons kyk.....
Ek is n baie liefdevolle mens wat hou van lag, en die lewe geniet. Baie lief vir reis, kosmaak, diere en kinders.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot