AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Boere weer bo in skaliegasstryd

Planne vir die ontginning van skaliegas in KwaZulu-Natal, het 'n tweede knou weg in dié provinsie.

Boere in KwaZulu-Natal het onlangs hulle tweede agtereenvolgende oorwinning teen die eksplorasie van skaliegas in dié provinsie behaal.

‘n Hofbevel het mnr. Mosebenzi Zwane, Minister van Minerale Sake, voorlopig verbied om mynregte aan die maatskappy Rhino Oil and Gas Exploration toe te ken.

Dié maatskappy, die Departement van Minerale Sake, sowel as die Petroleumagentskap van Suid-Afrika (Pasa) se aansoek om minerale regte op sowat 800 000 ha in die noorde van KwaZulu-Natal is vroeër vanjaar afgekeur.

Oorwinning

“Hoewel dié ‘n tydelike interdik is, wat slegs finaal sal word wanneer die meriete van die aansoek in die hof bespreek is, is dit steeds ‘n groot oorwinning vir ons boere,” het me. Sandy la Marque, uitvoerende hoof van Kwanalu, in 'n verklaring gesê. Die twee sake saam het betrekking op sowat 1 600 000ha en meer as 15 000 plase in die provinsie.

“Ons weet daar lê nog ‘n lang pad voor in die saak maar ons is verheug deur beide beslissings van die hof. Die impak en uitkomste van eksplorasie sal groot en langdurige gevolge hê – nie net vir die landbou nie maar vir almal wat in KwaZulu-Natal bly.

“Landbou is hier om te bly en ons doelwit is om veilige kos en volhoubare werksgeleenthede aan die mense hier te verskaf,” het La Marque gesê.

Diegene wat ‘n bydrae tot die regsinisiatiewe rondom skaliegaseksplorasie wil maak, kan Kwanalu kontak by ethel@kwanalu.co.za of 033 342 9393.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot