AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Bouwerk begin aan SA se grootste hernubare krag projek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Scatec
Foto: Scatec
Die streek Kenhardt in die Noord-Kaap sal in die toekoms minder oor kragtekorte hoef te bekommer danksy ’n sonkrag- en batteryprojek waaraan Scatec ASA onlangs begin bou het.

Sodra die projek voltooi is, sal dit 540 MW uit sonkrag kan opwek, met ‘n battery-opbergingsvermoë van 225 MW (of 1,140 MW/h) en 150 MW krag aan die streek voorsien.Dié projek is deel van die risikoversagtingsverkrygingsprojek vir onafhanklike kragprodusente (RMIPPPP).

Mnr. Terje Pilskog, hoofbeampte van Scatec, sê dié projek is werklik uniek aangesien dit die wêreld se grootste sonkrag- en battery-aanleg sal wees en ’n groot bydrae tot Suid-Afrika se ekonomie en groen kragsektor sal lewer. “Dit is ’n belangrike mylpaal in die verkryging van hernubare krag en bewys dat daar op die sektor staatgemaak kan word om broodnodige krag aan die netwerk te voorsien,” voeg mnr. Jan Fourie, Scatec se hoofbestuurder vir Afrika suid van die Sahara, by.

Die projek is Scatec se grootste belegging tot dusver met ’n totale kapitaalbelegging van sowat R16,4 miljard. Dit sal gefinansier word deur aandele van die eienaars, asook R12,4 miljard skuld sonder verhaal-grondslag. Die skuld word voorsien deur ’n groep leners wat die Standard Bank-groep as verwerker en British International Investment insluit.

Scatec sal 51% van die aandele in die projek besit met H1 Holdings, die projek se swart ekonomiese bemagtigingsvennoot, wat 49% sal besit. Scatec sal die ingenieurswese verskaf, verkryging en bouwerk doen, asook dienste vir die bedryf, onderhoud en batebestuur by die kragsentrales verskaf.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.30
+1.4%
Rand - Pond
21.34
-0.0%
Rand - Euro
18.30
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.84
-0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,808.75
+0.6%
Silwer
23.33
+0.8%
Palladium
1,916.30
+0.9%
Platinum
1,027.00
+0.7%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,237
0.0%
Alle aandele
74,323
0.0%
Hulpbronne 10
74,020
0.0%
Industriële 25
91,592
0.0%
Finansiële 15
15,398
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom kook saam met my!
Ek is skerp. Nooit n vervelige oomblik. Jy gaan baie lag as jy my ontmoet. Jy moet asb net nie rook nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot