AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Brande verwoes meer as 60 000 ha in Suid-Kaap

akkreditasie
Foto: Karen Thomlinson
Foto: Karen Thomlinson
’n Week nadat ’n brand in die Outeniquaberge bokant Herold ontstaan het, is sowat 65 000 ha bergveld en plantasies vernietig.

“Die gebied (wat beskadig is) beslaan sowat 65 000 ha, maar die finale opname moet nog gedoen word,” het mnr. Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van plaaslike regering en omgewingsake, op 31 Oktober 2018 gesê. “Ek vermoed die landbou het nie groot skade gely nie, die brand was meer in die berg en die bosbou-area.”

Herman Pieters van die munisipaliteit op George het hierdie foto's van die brand in die Outeniquaberge aan Landbou.com verskaf.
Herman Pieters van die munisipaliteit op George het hierdie foto's van die brand in die Outeniquaberge aan Landbou.com verskaf.
Herman Pieters van die munisipaliteit op George het hierdie foto's van die brand in die Outeniquaberge aan Landbou.com verskaf.
Herman Pieters van die munisipaliteit op George het hierdie foto's van die brand in die Outeniquaberge aan Landbou.com verskaf.
Herman Pieters van die munisipaliteit op George het hierdie foto's van die brand in die Outeniquaberge aan Landbou.com verskaf.

Boere in die Langkloof het Maandagnag angsvolle ure beleef toe die brand noordwaarts oor die berg versprei het. Stormsterk wind het die brand bo-oor die berg na die plase Schoonberg, Louvain en Ganzekraal laat versprei. Die boere het verbete geveg om huis en haard teen die vlamme te beskerm.

Me. Karen Thomlinson van Schoonberg vertel hulle het gestaan en kyk hoe die wind die vonke oor die berg waai. Die wind het die vlamme Maandagnag tot teen die plaashuis gedruk. “Deur die Here se genade het ons geen mense, diere of strukture verloor nie.”

Volgens mnr. Nico Bester van Louvain moes hulle Maandag hul werkershuise en die plaashuis ontruim. “Ons het ons werkershuise ontruim en sowat 10 gesinne word nou in die gastelokaal op die plaas gehuisves. Dis net vroue en kinders waar jy kyk.”

Volgens mnr. Pieter Campher van Ganzekraal brand die bergveld steeds, maar die vuur is teen ’n pad onder beheer gebring.

Teen Woensdag, ’n week nadat die brand bokant Herold ontstaan het, het ’n brand steeds in die De Vlugt-area naby die plase Bewarea en Klein-Bewarea in die Bo-Keurboomsgebied gewoed. Me. Adri van Rooyen, eienaar van die Plaasmeisie Padstal in die Prins Alfredpas tussen Uniondale en Knysna/Plettenbergbaai, sê die brand het sowat 18 km van die padstal in die rigting van Dieprivier langs die Keurboomsrivier gewoed.

“Verskeie brandspanne probeer om die vuur onder beheer te bring,” het me. Marlize Oosthuizen van Dieprivier gesê. “Ek kan nie lank praat nie, want ek beman die radio’s namens my bestuurder Barry Rae en wil nie die telefoonlyne beset nie.”

Mnr. Henry Meyer van Ruiterbos, tussen die Robinsonpas, Mosselbaai en die boere aan die suidekant van die Outeniquaberge, sê ’n voorlopige opname van skade in daardie gebied het getoon dat miljoene rande se skade aan infrastruktuur in die berg gely is. Hy is Agri Wes-Kaap se verteenwoordiger in die distrik. “Skade aan heinings wat in die brand vernietig is, beloop na raming sowat R5 miljoen, en skade aan watertenks en pypleidings sowat R3 miljoen.”

Volgens Meyer is die gevolge van die skade aan waterinfrastruktur nie onmiddellik sigbaar nie. “Ons gaan die gevolge van die skade aan infrastruktuur eers werklik beleef wanneer die boere nie water vir hul vee of weidings het nie.”

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Life is exciting when you meet the right person
I am a down to earth person outgoing people's person love braai outdoors and also like to be at home watching movies and listening to music ek geniet my werk is n hard...
Plat op die aarde kom oor die wet almal
Ek is een van daai mense wat die pad sal loop saam mense wat die pad saam my sal loop
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot