AFGRI
BEAN
01 Jun
-
8572
126,00
CORN
01 Jun
-
4110
61,00
SOYA
01 Jun
-
7890
140,00
SUNS
01 Jun
-
8255,2
79,20
WEAT
01 Jun
-
6565
27,00
WMAZ
01 Jun
-
3702,8
20,80
YMAZ
01 Jun
-
3846,8
29,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Brandewyn het nie brieke by Distell

akkreditasie
Die dalende neiging in plaaslike brandewynverbruik is vir eers in sy spore gestuit.

Tekens van ’n opflikkering in die brandewynbedryf is ook goeie nuus vir die wynbedryf, en hou ook groot geleenthede in vir Distell.

“Distell het stewige bedryfsresultate vir die jaar getoon, veral gegewe die agtergrond van resessionêre druk op plaaslike verbruikers en ’n meer mededingende internasionale landskap,” het mnr. Richard Ruston, besturende direkteur van Distell, gesê.

Die maatskappy, een van die wêreld se grootste brandewynprodusente, se inkomste het met 3,7% gestyg tot R22, 3 miljard. ’n Dividend van R3,79 is verklaar. Hooflynverdienste is af met 3,6% na R1,6 miljard. Op die tuisfront het inkomste met 7,8% en verkoopsvolume met 1,5% geklim.

Die spiritualieë-kategorie het sterk inkomste- en volumegroei getoon, en die wynportefeulje het ook wat beide inkomste en volum betref, beter gevaar.

Durbanville Hills, een van Distell se wynhandelsmerke, het volumegroei van bykans 77% getoon. Dié handelsmerk kon ook, soos Alto, vooruitgang maak in internasionale markte. Die snelgroeiende 4th Street-handelsmerk het sy bullopie in Afrika suid van die Sahara en Suid-Afrika voortgesit.

LEES OOK: Distell wil sy boelie-beeld afskud

Brandewyn sonder brieke

Dit wil voorkom asof die dalende neiging in plaaslike brandewynverbruik vir eers in sy spore gestuit is. Viceroy het dubbelsyfergroei getoon die afgelope jaar. Distell is die sesde grootste brandewynprodusent ter wêreld.

“Die brandewynkategorie bly vir ons geweldig belangrik, beide wat inkomste en wins betref. Dis ook ’n ongelooflike produk vir die wynbedryf, in terme van wat dit bied vir wynboere wat volhoubaarheid en kontantvloei betref. Brandewyn speel ’n rol in die breër wyngemeenskap waarvan ons nie kan vergeet nie.”

Dit verg sowat 5 liter wyn om 1 liter brandewyn te produseer.

Ruston sê die maatskappy het ná baie debatte besluit om die afgelope drie jaar nie die prys van Viceroy se vyfjaaroue brandewyn te verhoog nie. Dit was deel van hul strategie om die brandewynkategorie te laat herleef.

“Ons het besef ons moet verbruikers teruglok na die brandewynkategorie. Viceroy is ’n sterk hoofstroom-handelsmerk. Dis nie streeksgebonde nie, maar regoor die land gewild, daarom het ons besluit dis die handelsmerk wat sal moet help om nuwe, swart stedelike verbruikers te lok.”

Volgens hom het dit beteken Distell moes wins op die altaar lê.

“Die groei was egter ongelooflik sterk en die momentum in daardie deel van die mark is baie belangrik vir brandewyn.”

Totale volume in die maatskappy se brandewynkategorie het met sowat 5% toegeneem het. Richelieu en Klipdrift se volumes het stabiel gebly.

“Ons dink ons sien die begin van ’n herlewing, want ten spyte van die taai ekonomie is die totale volume op.”

Volgens Ruston moet hulle nou dié momentum gebruik om verbruikers ook na meer premie-handelsmerke (soos Klipdrift) te trek.

“Ons wil sien dat verbruikers, oor ’n breë deursnit van die mark, na meer premie-brandwynhandelsmerke beweeg.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.63
+0.5%
Rand - Pond
24.59
-0.2%
Rand - Euro
21.12
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,005.73
+0.2%
Palladium
1,392.93
+1.2%
Goud
1,977.99
+0.8%
Silwer
23.89
+1.6%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,656
+0.9%
Alle aandele
75,783
+0.9%
Hulpbronne 10
68,962
+2.1%
Industriële 25
102,956
+0.2%
Finansiële 15
14,630
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie geselskap en baie kalm en saggeaard
Saggeaarde eerlike en opregte mens wat ander met respek hanteer. Baie beskermend teenoor n vrou en sal nooit kras praat of optree nie.
Soek lewensmaat
Ek is n dame met n goeie hart. Moeg Vir seer kry. Wil net gelukkig wees en iemand Om mee n lewens pad te stap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot