AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Brandstofpryse: ’n Tikkie verligting vir boere

akkreditasie
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Brandstofpryse het vir die eerste keer vanjaar gedaal danksy ’n daling van 2% in die internasionale prys van Brent-ruolie en die rand se versterking van 3% in April. Petrol is nou 9c per liter goedkoper, terwyl die twee dieselgrade onderskeidelik 34c en 30c per liter goedkoper is.

Mnr. Paul Makube, senior landbou-ekonoom by FNB Agribesigheid, sê hoewel dit ’n effense daling is, bring dit steeds welkome verligting in ’n tydperk wanneer boere of besig is om somergewasse te oes, of wintergewasse te plant. “Enige verligting by die pomp is welkom soos ons ’n besige tydperk op die landboukalender betree. Dit sal help om verdere stygings in produksiekoste in die waardekettings te vermy wat ’n wisselende impak op aanplantings, oes, verspreiding en verpakking kan hê.”

Hy sê brandstofpryse het veral ’n impak op die graanbedryf se winsmarges aangesien 80% van graan padlangs na silo’s, hawens en meule vervoer moet word.

“Die tuinboubedryf, wat pas met die sitrusoes begin het, se landwye verspreiding vir uitvoer word ook geraak. Veeboere kom ook onder druk omdat hul diere van produksiegebiede na slagplase vervoer moet word.

“Verder word die pryse van produksiemiddels, soos kunsmis, onkruid- en insekdoders, baie beïnvloed deur die prysvlakke van ruolie-produkte én die wisselkoers.”

Hy sê hopelik sal die versterking van die rand en die daling van internasionale Brent-ruoliepryse voortduur en verdere verligting vir boere en verbruikers voorsien asook inflasie beperk.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.44
+0.6%
Rand - Pond
21.21
+0.6%
Rand - Euro
18.33
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,773.24
-1.4%
Silwer
22.22
-4.0%
Palladium
1,890.50
-0.5%
Platinum
1,003.50
-1.6%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kontak my gerus jy sal nie spyt wees nie
Goeie sin vir humor, hou van lag, gesels, Kamp, natuur, buite lewe, romantics, hou van fisiese aan raking, kontak persoon
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot