AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Bredasdorp Park: Toyota hou projekte se wiele aan die rol

akkreditasie
'n Lugfoto van Bredasdorppark. Foto: Nampo Oesdag (Facebook)
'n Lugfoto van Bredasdorppark. Foto: Nampo Oesdag (Facebook)
Bredasdorp Park NPC, die tuiste van Nampo Kaap, sal nou makliker bedryf kan word danksy twee Hilux-bakkies wat Toyota SA op 17 Maart aan die park se direksie oorhandig het.

Hoewel Nampo Kaap verlede jaar weens inperkingsregulasies afgelas is, word verskeie nuwe projekte by die park onderneem. Mnr. Henk Aggenbach, die park se voorsitter, sê hulle wil terugploeg in die gemeenskap en ’n bydrae tot volhoubaarheid lewer. “Ons wil die mense van ons omgewing help om die produkte wat in die distrik verbou word, tot ’n bemarkbare produk te verwerk.”

Een van die projekte is ’n hidroponiese/akwaponiese-tonnelprojek, met die samewerking van die Universiteit Stellenbosch en Two Oceans Waters, wat op opleiding gemik is. Die projek se eerste opleidingsessie is verlede November aangebied. Die groep wat die sessie bygewoon het, is aangestel om in die tonnels te werk. Die projek produseer en bemark reeds groente.

Daar is ook onlangs met ’n wolverwerkingsprojek begin waar mense opgelei word om wol wat in die Overberg geproduseer word, te verwerk. Dit behels die was, kam en spin van wol wat dan in bemarkbare produkte omskep kan word.

Toyota SA het in 2019 besluit om by Nampo Kaap betrokke te raak. Die borgskap vorm ’n deel van sy betrokkenheid op lang termyn by die skou.

Nampo Kaap vind vanjaar voorlopig van 8 tot 11 September plaas, na gelang van die Covid-19-regulasies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese pa en man wat jou lewe wil opkikker
Ek is betroubaar met 'n oop uitgaande persoonlikheid, hiu van die buite lewe en natuur met die see sand onder my voete
Opgewonde! Lets do this!
Ek is passievol, opreg, eerlik en sommer net vol energie! Ek kan 'n lekker stappie in die woud gaan doen... ek kan die hele aand deur op daai dansbaan dans, ek kan die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot