AFGRI
BEAN
28 Jan
-
8110
0,00
CORN
28 Jan
-
3783
0,00
SOYA
28 Jan
-
8290
0,00
SUNS
28 Jan
-
10990
0,00
WEAT
28 Jan
-
5908
0,00
WMAZ
28 Jan
-
3620
0,00
YMAZ
28 Jan
-
3765
0,00
AMT
Beeste A2/3
14 Jan
-
56,61
2,35
Beeste AB2/3
14 Jan
-
54,81
1,61
Beeste B2/3
14 Jan
-
52,96
1,07
Beeste C2/3
14 Jan
-
46,06
-1,62
Bevrore Hoender
14 Jan
-
28,5
-0,41
Bokkies (onder 30 kg)
14 Jan
-
62,54
1,93
Bokooie
14 Jan
-
44,21
0,09
Groot (meer as 40 kg)
14 Jan
-
48,55
2,07
Hoender (IQF)
14 Jan
-
26
-1,55
Medium (30-40kg)
14 Jan
-
52,27
3,21
Pork Average
14 Jan
-
27,97
0,34
Poultry Average
14 Jan
-
27,83
-1,03
Skaap A2/3
14 Jan
-
83,51
-0,65
Skaap AB2/3
14 Jan
-
76,19
-0,44
Skaap B2/3
14 Jan
-
74,22
1,03
Skaap C2/3
14 Jan
-
69,25
-0,28
Speenkalf
14 Jan
-
40,35
-0,21
Spekvarke
14 Jan
-
27,93
-0,20
Stoorlammers
14 Jan
-
40,66
-0,02
Varkwors
14 Jan
-
22,58
0,42
Vars Hoender
14 Jan
-
29
-1,13
Vleisvarke
14 Jan
-
27,96
0,36
Wol (skoon)
14 Jan
-
172,35
-8,38

Brendin Horner: AfriForum oorweeg private vervolging

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Meer as 200 polisiebeamptes is verlede jaar tydens die tweede verskyning van die verdagtes op Senekal ontplooi. Foto: Willem van der Berg
Meer as 200 polisiebeamptes is verlede jaar tydens die tweede verskyning van die verdagtes op Senekal ontplooi. Foto: Willem van der Berg
Verwikkelinge rondrom Brendin Horner se saak is volgens AfriForum en VF Plus om verskeie redes uiters kommerwekkend.

Die burgerregteorganisasie AfriForum oorweeg private vervolging van die twee verdagtes wat van die moord op mnr. Brendin Horner beskuldig is nadat die aanklagte teen hulle laat vaar is en hulle boonop onskuldig aan veediefstal gevind is.

Volgens AfriForum is die verwikkelinge om verskeie redes uiters kommerwekkend. Mnr. Jacques Broodryk, veldtogbestuurder by AfriForum, sê sprake van polisiebetrokkenheid by veediefstalsindikate in die Vrystaat doen lankal reeds die ronde.

“As jy dit in ag neem, is dit skokkend dat dit die polisie oënskynlik ’n jaar gekos het om te besef dat die DNS wat op die toneel gevind is, nie met die verdagtes s’n ooreenstem nie, veral nadat een van die beskuldigdes reeds erken het dat hy by die moord betrokke was.

“Die feit dat mnr. Boy Khambule, die staatsgetuie in die saak, nou sy getuienis verander het, kan verseker die indruk wek dat iemand by die saak inmeng.”

Volgens Broodryk verdien Horner en die duisende ander slagoffers van plaasmoorde en -aanvalle geregtigheid.

Indien AfriForum enige aanduidings vind dat die owerhede inmeng of dat onbevoegdheid die verhoor beïnvloed het, sal die organisasie private vervolging oorweeg. AfriForum het ’n regsverteenwoordiger aangestel om die hofverrigtinge by te woon en sodoende te verseker dat dit volgens die boek verloop.

Volgens dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, is dit onaanvaarbaar dat die polisie se ondersoek van meer as ’n jaar nie die twee beskuldigdes, mnre. Sekola Matlaletsa (45) en Sekwetje Mahlamba (33), met die moord op Horner kon verbind nie, veral omdat een van die mans luidens vroeëre mediaberigte wel ’n bekentenis oor die moord afgelê het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.59
-0.8%
Rand - Pond
20.89
-0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,791.82
0.0%
Silwer
22.47
0.0%
Palladium
2,379.00
0.0%
Platinum
1,016.00
0.0%
Brent-ruolie
90.03
+0.8%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Selfs die donkerste nag sal eindig en die son sal opkom.
Ek is ń Christen. Ek dink aan myself as iemand met ń sin vir humor, vriendelikheid, verantwoordelikheid, ń liefde vir die natuur, positiewe denke en...
Pret en Plesier
Ek is stout en passievol. Ek lag maklik vir myself en verwag dieselfde. Nou is dit my tyd on Oets nuuts te ondervind. Ek het n interests te storie om te deep.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot