AFGRI
BEAN
27 Mrt
-
9500
0,00
CORN
27 Mrt
-
4464
34,00
SOYA
27 Mrt
-
8165
28,00
SUNS
27 Mrt
-
8750
120,00
WEAT
27 Mrt
-
6343
0,00
WMAZ
27 Mrt
-
3858
17,00
YMAZ
27 Mrt
-
4055
28,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Brittanje wil ouer boere betaal om af te tree

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Lucille Botha
Ter illustrasie. Foto: Lucille Botha

Luidens ’n artikel in The Conversation is vier uit tien Britse boere ouer as 65, terwyl die gemiddelde ouderdom 59 is. Die regering bied nou aan ouer boere ’n eenmalige uitbetaling van tot £100 000, oftewel R1,96 miljoen, mits hulle hul grond verkoop, dit verhuur, weggee of bome daarop plant.

Indien meer grond só beskikbaar raak, kan nuwe, jonger en dalk meer entrepreneurgerigte boere gelok word. Ander mense kan ook voordeel trek uit die geleentheid om nuwe grond te koop, insluitend aanliggende boere wat wil uitbrei, of beleggers wat hul portefeuljes wil diversifiseer.

Peter Gittins, skrywer van die artikel, sê sy 69-jarige pa besit ’n plaas van 250 akker (101 ha) in die weste van Yorkshire. Die regering se “goue handskud” is ’n warm besprekingsonderwerp daar, maar sy pa oorweeg dit nie.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.26
-0.5%
Rand - Pond
22.36
-0.5%
Rand - Euro
19.65
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
969.52
-0.8%
Palladium
1,399.12
-0.1%
Goud
1,968.16
-0.5%
Silwer
23.04
-0.8%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,677
+0.7%
Alle aandele
75,172
+0.6%
Hulpbronne 10
64,443
+0.2%
Industriële 25
102,375
+0.7%
Finansiële 15
15,371
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot