AFGRI
BEAN
28 Nov
-
9156
14,00
CORN
28 Nov
-
4471,2
-39,80
SOYA
28 Nov
-
8830
66,00
SUNS
28 Nov
-
10850
-158,00
WEAT
28 Nov
-
6690
-4,00
WMAZ
28 Nov
-
5324
-21,00
YMAZ
28 Nov
-
5117
-9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Bruinsprinkane: ‘Die hel is los’ in die Noord-Kaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die swerms bruinsprinkane in Vosburg is so groot dat bosse in die gebied onder hul gewag hang. Foto: Pieter Vos
Die swerms bruinsprinkane in Vosburg is so groot dat bosse in die gebied onder hul gewag hang. Foto: Pieter Vos
Die onlangse reën in die Noord-Kaap het weer wydverspreide uitbrekings van bruinsprinkane in die provinsie tot gevolg gehad.

Die omvang van die nuutste uitbrekings van bruinsprinkane in die Noord-Kaap kan in een sin opgesom word: Die hel is los. Só sê dr. Gerhard Verdoorn bedryfsbestuurder van Croplife SA.

Volgens hom kon die swerms wat in 2020 voorgekom het, hanteer word. Die swerms wat in 2021 voorgekom het, was ernstig. Die nuutste swerms, wat 26 Januarie begin uitbroei het, lyk volgens hom skrikwekkend. Hy vertel mense wat padlangs ry, het al swerms aangemeld wat oor 20 km en selfs 30 km strek.

Hy sê hy kry oproepe van Namakwaland, die Kalahari, die noordelike gedeeltes van die Karoo, Prieska dwarsdeur tot by Vosburg en Carnarvon. Die paaie tussen Britstown en Victoria-Wes, asook tussen Victoria-Wes en Leeu-Gamka is bedek met ’n rooi vlaag voetgangers. Sprinkane is ook in Beaufort-Wes aangemeld. “Dis ’n naarheid.”

Volgens hom het hy verwag dat die skerms so groot sou wees gegrond op die voorspelde reënpatrone.

sprinkane
Sprinkane het einde Januarie op die plaas Witfontein in die distrik Fraserburg uitgebroei ná goeie reënval in die gebied. Foto: Guillau du Toit

Omdat die Karoo so yl bevolk is, is daar sommige plase wat niemand weet of daar sprinkane is of nie. Ander plase was weer so nat dat die boere nie in die veld kon kom om vas te stel of daar sprinkane is nie. Van die sprinkane het al die derde groeistadium bereik en sal dus binnekort begin vlieg.

Pieter Vos Vosburg Bruinsprinkane
Daar word tans tot laatnag in Vosburg gespuit om die swerms bruinsprinkane te beheer. Foto: Pieter Vos

Me. Janine Byleveld, bedryfsamptenaar by Agri Noord-Kaap, sê daar word tans daagliks op tussen 20 en 30 gespuit om die swerms te beheer. Volgens haar is daar genoeg spuitmiddel, maar 'n tekort aan spuit- en bakkiepompe asook beskermende kleredrag vir die spuitspanne. Daar word tans gepoog om voorrade hiervan aan te vul.

Boere en die publiek word versoek om sprinkaanswerms so spoedig moontlik aan te meld by me. Mulalo Matodzi by 083 326 7773, me. Vuyokazi Mpumlwana by 084 760 8176 of dr. Ikalafeng Kgakatsi by 072 198 9882.

Boere kan swerms ook by die kantoor van die departement van landbou, omgewingsake, landelike ontwikkeling en grondhervorming op De Aar aanmeld by 053 631 3122 of 053 631 3261, of by dr. Gerhard Verdoorn by 082 446 8946.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.11
-0.1%
Rand - Pond
20.57
+0.8%
Rand - Euro
17.77
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,745.23
-0.7%
Silwer
21.01
-2.1%
Palladium
1,846.00
-0.6%
Platinum
991.49
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Buite persoon
Ek is ñ man met ñ sagte hart, buite persoon hou van die natuur. Romanties, sag van geaard. Leef vir Jesus. Hou van musiek luister en net rustig wees
Kom ons vat n kans
Ek is mense mens, my kind en familie en vriende is my alles, kwaliteit tyd saam n mens se geliefdes is kosbaar.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot