AFGRI
BEAN
01 Des
-
9254
0,00
CORN
01 Des
-
4488,27
0,00
SOYA
01 Des
-
10408
0,00
SUNS
01 Des
-
11094
0,00
WEAT
01 Des
-
6646
0,00
WMAZ
01 Des
-
5183
0,00
YMAZ
01 Des
-
4995
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Calfies hou wedloop vir sonkragstelsel

akkreditasie
Die sonplaas bestaan uit 64 tafels op die grond met 1 536 sonpanele, 16 omsetters en 776 kragoptimaliseerders. Die plaas het ook sowat 12 km kabel.
Die sonplaas bestaan uit 64 tafels op die grond met 1 536 sonpanele, 16 omsetters en 776 kragoptimaliseerders. Die plaas het ook sowat 12 km kabel.
Die Laerskool Calvinia bied van 27 tot 29 Augustus ’n wedloop aan om geld in te samel sodat die skool na sonkrag kan oorskakel.

Mnr. Francois van der Merwe, lid van die skoolbeheerliggaam en een van die organiseerders van die wedloop, sê die hernuwing van die skool se elektriese voldoeningsertifikaat het daartoe gelei dat die skool die installering van ’n sonkragstelsel oorweeg.

“Die skool het besef daar is hier en daar probleme met die elektriese bedrading. Daar is aanvanklik besluit om ’n fondsinsameling te hou om dié probleme te kan herstel. Met beurtkrag wat die lewe vir ’n mens so onaangenaam maak, is toe later besluit dat die fondsinsameling eerder moet wees om nuut te dink en ’n sonkragstelsel by die skool te laat installeer.”

Van der Merwe sê aangesien daar weens die covid-19-pandemie sedert verlede Maart geen sport, prysuitdelings of ander byeenkomste by die skool gehou is nie, is besluit om ’n wedloop aan te bied. “Die idee is om mense fisiek te betrek en hulle die kans te gee om ’n bietjie gees te vang.”

Die wedloop word aangebied as ’n aflospoging van 5 km vanaf Calvinia na die Paarl via die Tankwa-Karoo. “Buiten atlete het ons ook bystand, noodhulp, kos, vervoer en grootliks skenkings, borge en bydraes per kilometer nodig. Ons gaan veral atlete nodig hê vir die moeilike dele en tye omdat dit aaneenlopend en deur die nag sal aanhou.”

Enigiemand wat wil inskryf, ’n skenking wil maak of betrokke wil raak, kan mnr. Francois van der Merwe kontak by 083 357 8221, of sy vrou, Nicolette, by 072 476 0437.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.15
+0.4%
Rand - Pond
20.75
+0.1%
Rand - Euro
17.91
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.8%
Goud
1,779.69
+0.6%
Silwer
22.33
+0.6%
Palladium
1,914.50
+1.4%
Platinum
1,046.50
+0.9%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,564
0.0%
Alle aandele
74,828
0.0%
Hulpbronne 10
73,434
0.0%
Industriële 25
90,489
0.0%
Finansiële 15
16,396
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot