AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

CBH-man is die nuwe besem by RCL-Hoender

akkreditasie
Mnr. Marthinus Stander. Foto: Carien Kruger
Mnr. Marthinus Stander. Foto: Carien Kruger
Mnr. Marthinus Stander, wat tot einde November uitvoerende hoof van die pluimveeprodusent Country Bird Holdings (CBH) was, word op 1 Januarie die besturende direkteur van die RCL Foods-groep se hoenderafdeling.

“Ek het ’n wonderlike loopbaan by CBH gehad en ek is dankbaar vir die geleentheid wat ek daar gebied is,” sê hy. “Ek hoop ek het die aandeelhouers mooi daarvoor terugbetaal.”

Stander het voorheen van 2000 tot 2007 by RCL gewerk en sê sy terugkeer is “ ’n sirkel wat voltooi word”.

Mnr. Wouter de Wet, sakeverbeteringsdirekteur van CBH, gaan saam met hom na RCL om die bedryfshoofbestuurder te word, en mnr. Fritz Grobbelaar, groep- finansiële direkteur van CBH, gaan na RCL om die finansiële hoofbestuurder van die hoenderafdeling te word.

RCL se hoenderafdeling het die afgelope paar jaar swaargekry. Business Day het RCL se aandeelprys onlangs met dié van sy hoender-mededinger Astral Foods vergelyk: RCL se aandeelprys het die afgelope 10 jaar met 56% gedaal, terwyl Astral s’n met 900% gestyg het.

RCL se hoenderafdeling se verdienste voor rente, belasting, waardevermindering en afskrywing (ebitda) het in die groep se boekjaar tot einde Junie 2020 met byna 93% tot R28,2 miljoen geval. Die afdeling het vroeër ’n nuwe bestuurspan aangestel en ’n nuwe strategie in werking gestel, wat daarop gemik was om die landboubedrywighede te herstel, mededingendheid te verbeter en die Rainbow-handelsmerk te hervestig.

Covid-19, met die sluiting van restaurante en kitskosrestaurente, het die hoenderbedrywighede swaar getref. RCL voorsien hoender aan Chicken Licken, Nando’s en KFC.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
-0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
You, Me and Memories
Ek is n rustige mens, nie tyd meer vir dramas nie. Lewe het my n paar houe gegee, maar is nogsteeds hier. Ou cliche hou van kamp en visvang. Is genaklik in die kombuis. Indoor...
JMJenny
Ek is n diereliefhebber. Baie uitgaande en ook baie gemaklik. Ontsettend positief. Iemand met n negatiewe houding moet my asb nie nader nie. Ontsettend lojaal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot