AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Clanwilliamdam: Wal eers later voltooi

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Clanwilliamdamwal. Foto: Leon Basson
Die Clanwilliamdamwal. Foto: Leon Basson
Probleme met voorsieningskettingbestuur het veroorsaak dat slegs 12%-vordering met die verhoging van die Clanwilliamdamwal gemaak is.

Die verhoging van die Clanwilliamdamwal sal ’n jaar langer duur as wat adj.pres. David Mabuza vroeër aangedui het.

Volgens die jongste inligting, wat vervat is in ’n antwoord aan die wetgewer, het die Wes-Kaapse provinsiale departement van landbou aangedui dat die projek eers in April 2026 voltooi sal wees.

Dit is 12 jaar nadat die departement van water en sanitasie die projek bekend gestel het om die damwal met 13 meter te verhoog, wat sy kapasiteit tot 240 miljoen kubieke meter sal vergroot. Die plan is dat die dam genoeg water aan verbruikers in die omgewing van Clanwilliam, insluitend opkomende boere, moet voorsien. Die voerstelsel van die Bulshoekdam word ook opgeknap en uitgebrei. ’n Gedeelte van die N7 is geskuif vanweë die verhoging van die damwal.

Nie prioriteit

Mnr. Andricus van der Westhuizen, Wes-Kaapse DA-wetgewerlid, sê dis teleurstellend dat ná byna agt jaar waarin bykans geen werk gedoen is nie, nie dringend aandag aan die dam gegee word nie. Selfs sy skrywe aan pres. Cyril Ramaphosa is ná ’n paar maande steeds onbeantwoord. “In sy hoedanigheid as voorsitter van die presidensiële infrastruktuurkoördineringskommissie het die president die mag om die bouwerk te bespoedig en die projek te hanteer met die dringendheid wat dit verdien. Die feit dat hy nie geantwoord of enige veranderinge aangekondig het nie, beteken dat die bouproses in die lug bly hang met slegs 12% van die projek wat voltooi is.”

Hy sê van die 17 tenders vir die verskaffing van goedere en dienste van meer as R500 miljoen wat nasionaal geadverteer is, is slegs twee afgehandel. Aangesien hierdie tenders nie van kritieke belang is nie, kan die bouwerk nie voortgaan soos beplan nie. Dit, tesame met die proses om die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika aan te stel as toepassingsagent van die projek, het meegebring dat die voltooiingsdatum weer eens hersien is.

Mabuza het verlede jaar gesê dat die departement van water en sanitasie onder meer reeds werk aan die infrastruktuur gedoen het en die toegangspaaie voltooi het. ’n Suiweringsaanleg, werkswinkel, die brug en siviele ontwerp is reeds gedoen. Altesaam 87 eiendomme is onteien en kennisgewings van die onteiening is aan die betrokke eienaars voorsien. Die departement se eie bou-eenheid is in Junie 2019 as die kontrakteur vir die projek aangestel. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.49
+0.3%
Rand - Pond
21.34
-0.0%
Rand - Euro
18.36
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.73
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,769.52
-1.6%
Silwer
22.21
-4.1%
Palladium
1,859.50
-2.1%
Platinum
1,003.00
-1.7%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot