AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

‘Terug na chemikalieë’ vir restaurantlose Clarkson

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jeremy Clarkson. Foto: Sky News
Jeremy Clarkson. Foto: Sky News
Die TV-aanbieder Jeremy Clarkson se ontwikkelingsplanne vir ’n restaurant op sy plaas, Diddly Squat, is deur die plaaslike Wes-Oxfordshire-distriksraad afgekeur.

Nadat die Britse TV-aanbieder Jeremy Clarkson geruime tyd met sy plaaslike distriksraad in ’n stryd gewikkel was om ’n restaurant op sy plaas Diddly Squat in Oxfordshire te ontwikkel, is dié planne nou van die baan.

Volgens ’n Sky News-artikel het hy aangekondig dat hy nie meer belang stel om verder te gaan met sy ontwikkelingsplanne nie.

Clarkson het aanvanklik aansoek gedoen om ’n restaurant met sitplek vir 50 mense, saam met ’n kombuis, bedienings- en sitarea, in ’n “onderbenutte” lamskuur in te rig. Verder wou hy ook die parkeerarea, wat reeds daar was vir besoekers aan die Diddly Squat-plaaswinkel, vergroot.

Hoewel dié aansoek afgekeur is, het Clarkson nogtans ’n restaurant oopgemaak nadat hy beweer het dat hulle ’n skuiwergat gevind het wat hom kon toelaat om dit te doen. Die Wes-Oxfordshire-distriksraad het egter in antwoord hierop aan Clarkson ’n afdwingingsbevel gestuur om die restaurant te sluit. Ná dié bevel het Clarkson besluit het om die idee heeltemal te laat vaar.

In die Sky News-artikel sê Clarkson hy is teleurstel. Hy meen die restaurant sou deel wees van ’n groter plan om beter landboubedrywighede op sy plaas te bewerkstellig. Clarkson besit die plaas al sedert 2008, maar het eers in 2019 besluit om self te boer nadat die plaasbestuurder afgetree het.

Hy wou onder meer hoender- en koeimis pleks van chemikalieë as bemesting gebruik. Pleks daarvan om sy beeste te verkoop, sou hy die beesvleis wat op die plaas geproduseer is, in sy restaurant voorsit.

“Toestemming hiervoor is geweier. En ons pogings om dié probleem te omseil deur toegelate ontwikkelingsregte te gebruik, en om die restaurant in ons sogenaamde Lowland Barn oop te maak, is verydel deur die afdwingingsbevel,” het hy volgens Sky News gesê. “As gevolg hiervan moes ek die meeste van my verkoop. En nou gebruik ek weer chemikalieë. Ek wil nie meer ’n restaurant oopmaak nie.”

Clarkson se bure deel egter nie almal in sy teleurstelling nie. Luidens ’n berig in die Oxford Mail veroorsaak besoekers aan sy plaaswinkel dikwels verkeersknope. Dit is ongerieflik vir mense wat in die omgewing woon of daar verby moet reis. Sky News berig daar was 69 besware teen Clarkson se restaurant met 17 mense wat dit ondersteun het. 

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.73
+0.4%
Rand - Pond
21.91
+0.8%
Rand - Euro
19.26
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.88
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Platinum
993.34
+1.3%
Palladium
1,471.65
-0.4%
Goud
1,977.96
-0.1%
Silwer
24.13
+0.9%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Rustig
.,. . . . . . is byna sigbaar vir ander Die volgende beskrywings gee lede 'n voorsmakie van jou persoonlikheid en wie jy werklik is. Moenie bekommerd wees om dit die eerste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot