AFGRI
BEAN
19 Aug
-
9040
0,00
CORN
19 Aug
-
4017
0,00
SOYA
19 Aug
-
8696
0,00
SUNS
19 Aug
-
10660
0,00
WEAT
19 Aug
-
6954
0,00
WMAZ
19 Aug
-
4225
0,00
YMAZ
19 Aug
-
4195
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

CNH Industrial koop sterk in plaaslike landbou

akkreditasie
Bron: www.cnhindustrial.com
Bron: www.cnhindustrial.com
Die internasionale landbouwerktuigvervaardiger CNH Industrial beplan om sy teenwoordigheid in die plaaslike landbousektor te versterk.

Die maatskappy het aangekondig dat hy ’n ooreenkoms met die maatskappy Capital Equipment Group (CEG), ’n besigheidsafdeling van Humulani Marketing (Edms.) Bpk., wat op sy beurt ’n Invicta Holdings Limited-maatskappy is, aangegaan het om vier sake-eenhede by die maatskappy aan te koop. Die ondernemings, Northmec, CSE, NHSA en Landboupart, sal, hangende goedkeuring deur die Suid-Afrikaanse Mededingingskommissie, vanaf 1 Januarie 2021 deel word van CNH Industrial.

’n Verklaring deur CNH Industrial sê die maatskappy se doelwit is om sy CASE IH- en CASE Construction Equipment-handelsname se teenwoordigheid in die land te versterk asook om naverkope-diens in markte in Suid-Afrika en Suidelike Afrika te verstewig. Die maatskappy volg reeds hierdie model met sy landboutoerustingmaatskappy New Holland, sowel as die kommersiële-en-spesialisvoertuigbesigheid Iveco, Iveco Astra en Iveco Bus.

Die vier sake-eenhede is nie onbekend aan plaaslike boere nie, met Northmec wat bekend is as verspreider van CASE IH-trekkers, -stropers en -werktuie; CSE, wat die alleenverspreider is van CASE Construction Equipment; NHSA, wat as onderdeleverskaffer vir onder meer Fiat, Ford, Braud, Carraro en NewPart dien; en Landboupart, wat ’n verspreider van vervangingsonderdele vir handelsname soos Massey Ferguson, Landini, John Deere, Perkins, IH (Melrose) en Carraro is.

Mnr. Steve Joffe, hoofbestuurder van Invicta, sê die transaksie help die maatskappy om van sy duurder skuld ontslae te raak. “Die transaksie stel Invicta in staat om die groep se duurste skuld te verminder, wat op sy beurt daartoe lei dat die befondsingstruktuur herbelyn kan word. Dit beteken die maatskappy kan op ander strategiese inisiatiewe, asook sy kernfunksies konsentreer.” Die ooreenkoms sal gelykstaande wees aan die tasbare netto batewaarde, rente op skuld uitgesluit, en sal rondom R507 miljoen beloop, plus ’n bykomende Amerikaanse $6 miljoen as welwillendheid.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.93
-0.4%
Rand - Pond
20.17
-0.2%
Rand - Euro
17.08
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.71
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,756.29
-0.1%
Silwer
19.39
-0.8%
Palladium
2,148.00
-0.5%
Platinum
910.50
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,201
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Liefdevol
Ek is 46 en weduwee. Wil graag nuwe vriende ontmoet op die hoop vir nuwe liefde. Ek is onafhanklik. Ek is lief vir my familie en diere. Ek hou baie van lag. Ek is baie sagte...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot