AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Covid-19 kelder Nampo-oesdag weer

akkreditasie
Nampopark uit die lug uit. Foto: Graan SA
Nampopark uit die lug uit. Foto: Graan SA
Graan SA het weens die derde golf Covid-19-gevalle besluit om vanjaar se Nampo-oesdag, wat aanvanklik tot Augustus uitgestel is, af te gelas.

Luidens ’n verklaring deur Graan SA het die koms van die derde golf en die wysigings aan die inperkingsvlakke die organisasie met geen ander opsie gelaat nie.

Die toename in Covid-19-gevalle het gelei tot verdere beperkings op buitelugbyeenkomste, wat dit ingewikkeld maak om die Oesdag aan te bied. In die belang van alle besoekers, personeellede, uitstallers en die gesondheid en veiligheid van die plaaslike gemeenskap is dit afgelas. Dit is die tweede jaar agtereenvolgens dat Nampo weens die Covid-19-pandemie afgelas is.

Die Nampo Kaap- en die Nampo Alfaskou is ook afgelas. Dié besluit sal heroorweeg word as regeringsregulasies weer gewysig word.

Mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA, sê dit was nie ’n maklike besluit nie. Gebeurtenisse van hierdie skaal verg aansienlike investering van tyd en hulpbronne deur die organiseerders, goedkeuringsinstellings op plaaslike en nasionale vlak, uitstallers en diensverskaffers. Daar moes tydig besluit word of Nampo 2021 moet voortgaan.

Dr. Dirk Strydom, bestuurder van graanekonomie en bemarking by Graan SA, sê Graan SA was deurlopend met sy Nampo-vennote en belanghebbendes in gesprek oor die moontlikheid om die Nampo-oesdag vanjaar in die oorspronklike formaat aan te bied, terwyl die veiligheid van uitstallers en besoekers verseker word.

Die Nampo-oesdag benodig maande se beplanning van die organisasie en sy uitstallers. Omdat baie van sy vennote steeds deelname aan en die bywoning van geleenthede verbied, was Graan SA genoodsaak om die geleentheid af te gelas.

Graan SA beoog om volgende jaar se Nampo-oesdag van 17 tot 20 Mei op Nampo-park buite Bothaville in die Vrystaat aan te bied.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.54
+0.1%
Rand - Pond
21.53
+0.3%
Rand - Euro
18.48
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot