AFGRI
BEAN
17 Aug
-
8938
0,00
CORN
17 Aug
-
4038
0,00
SOYA
17 Aug
-
8745
0,00
SUNS
17 Aug
-
10638
0,00
WEAT
17 Aug
-
7064
0,00
WMAZ
17 Aug
-
4261
0,00
YMAZ
17 Aug
-
4222
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

DA vra kabinet om grondwetwysiging te stuit

akkreditasie
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
In sy volgehoue poging om te verhinder dat artikel 25 van die Grondwet gewysig word, het die DA ’n skrywe aan die kabinet gerig waarin gevra word dat hy openlik die parlementêre proses moet afkeur vir die wysiging wat wil sien dat onteiening van grond sonder vergoeding toegelaat word.

Die parlement het onlangs die ad hoc-komitee wat wysigings moet opstel vir die agtiende wysigingswetsontwerp op die Grondwet – om onteiening met nulvergoeding vir die doeleindes van grondhervorming duidelik daarin te skryf – se spertyd tot einde Augustus 2021 verleng om sy werk te voltooi. Die komitee het verdere uitstel gevra sodat veral die EFF en die ANC verder kan beraadslaag en eenstemmigheid bereik op punte waaroor hulle nie saamstem nie.

Een van die belangrike punte is die EFF se voorstel dat die staat die voog van Suid-Afrika se natuurlike hulpbronne, insluitend grond, moet wees.

Pres. Cyril Ramaphosa het reeds begin Junie tydens ’n sessie met die media dit onomwonde gestel dat die ANC steeds ’n voorstaander is van die toestaan van titelaktes pleks van die land se grond onder voogskap van die staat.

Ramaphosa het aangevoer dat die EFF se voorstel oor voogdyskap van die staat gesien kan word as nasionalisering van alle grond. Die ANC se benadering was nog altyd dat verblyfreg aan Suid-Afrikaners gegee word. Om verblyfreg te hê beteken dat gewone mense eienaarskap van grond wil hê. Die resolusie wat die ANC geneem het, was rakende die eienaarskap van grond.

Die DA voel die kabinet moet standpunt inneem en kan nie langer sy kop in die sand druk, terwyl daar ’n direkte aanval op die Grondwet is nie. In die skrywe word verduidelik dat dit nadelig vir die oppergesag van die gereg sal wees as die huidige stelsel van private eiendomsbesit verander word na voogskap onder die staat soos wat die EFF voorstaan, want dit sal die einde aandui van die bestaande grondwetlike bepalinge wat eiendomsreg verseker.

Ekonomiese verval

Dr. Annelie Lotriet, voorsitter van die DA se parlementêre koukus, verduidelik dat om die grond onder die voogdyskap van die staat te plaas, in werklikheid beteken dat die grond genasionaliseer sal wees. Dit is ’n gevaarlike stap wat sal lei tot ekonomiese verwoesting en armoede verhoog, soos dit reeds in ander lande soos Venezuela en Zimbabwe die gevolg was.

Daar word aangevoer dat die goedkeuring van die wysiging die Suid-Afrikaanse ekonomie meer skade sal betrokken as die Covid-19 pandemie, wat ’n tydelike verskynsel is. Die waarde van die land se finansiële sektor het met ’n derde geval sedert Ramaphosa in 2018 die aankondiging rakende onteiening sonder vergoeding gemaak het. Buitelandse belegging in Suid-Afrika het in 2020 met 46% geval teenoor 11% vir Afrika suid van die Sahara as ’n geheel.

Die DA sê die wysiging van artikel 25 sal nie die sistemiese probleme aanpak wat die grondhervormingsproses in die gesig staar nie.

“Ons benodig ’n pragmatiese en rasionele benadering wat binne die perke van die huidige grondwetlike bepalinge vir grondhervorming sal werk. Die kabinet moet homself verbind tot ’n versnelde en deursigtige grondhervormingsproses binne die huidige bepalinge van die Grondwet en moet die voortslepende sleg geadviseerde pogings afkeur wat druk vir die onteiening van grond sonder vergoeding.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp. Geniet netjiese tuin. Ek hou van mense wat intelegent gesels wat oop is vir redenasies, wat nie in...
Looking for my soulmate
I am a divorced lady, i am still looking for the one. I am a mommy of two furbabies, they are my life, they are my kids. I am very family orientated. I am not interested in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot