AFGRI
BEAN
07 Jun
-
8455
-64,00
CORN
07 Jun
-
4630
8,00
SOYA
07 Jun
-
7664
-72,00
SUNS
07 Jun
-
8360
-58,00
WEAT
07 Jun
-
6599,8
-26,20
WMAZ
07 Jun
-
3868
-41,00
YMAZ
07 Jun
-
3798
-46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

‘DBV viktimiseer my!’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Onder skoot. Greg Miles is ’n uitgesproke voorstander van lewendehawe-uitvoer, waarteen die DBV die afgelope jaar ’n bitsige en soms misleidende veldtog gevoer het. FOTO: THEUNS BOTHA
Onder skoot. Greg Miles is ’n uitgesproke voorstander van lewendehawe-uitvoer, waarteen die DBV die afgelope jaar ’n bitsige en soms misleidende veldtog gevoer het. FOTO: THEUNS BOTHA

Strafregtelike klagte van crimen injuria staar Greg Miles van die plaas Bare Acres naby Stutterheim in die gesig en moontlik ook ’n ondersoek van die Menseregtekommissie (MRK) ná ’n konfrontasie tussen hom en twee inspekteurs van die Dierebeskermingsvereniging (DBV).

Navesh Singh en Kevin Khumalo, wat in Vereeniging gestasioneer is, het in Desember verlede jaar al die pad van Johannesburg af gereis om hul onaangekondigde verskyning in ’n ongemerkte voertuig op Miles se plaas te maak.

Ná ’n hewige woordewisseling tussen Miles en die inspekteurs, wat Miles grootliks op sy foon opgeneem het, is die inspekteurs daar weg. “Ja, ons het woorde gehad,” gee Miles toe, “maar dit was onder meer in die tyd toe misdadigers in polisie-uniforms en ongemerke voertuie of plase oopgedaag het, en ons almal was ’n bietjie op hol.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.17
+0.2%
Rand - Pond
23.81
+0.2%
Rand - Euro
20.48
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.80
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,038.12
+1.2%
Palladium
1,413.68
+0.4%
Goud
1,959.50
-0.2%
Silwer
23.47
-0.6%
Brent-ruolie
76.29
-0.6%
Top-40
71,589
-0.1%
Alle aandele
76,803
-0.1%
Hulpbronne 10
69,815
+0.4%
Industriële 25
103,687
-0.2%
Finansiële 15
15,117
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en alleen,soek n geskikte pasmaat
Ek is n hardwerkende, opregte en Godsdienstige persoon. Wil graag n opregte en eerlike dame ontmoet wat in my belangstellings deel en die lewe meer interresant maak.
Wil net gelukkig wees en altyd lag
Ek hou van mense en lekker kuier. Daar is min dinge in die lewe waarvan ek nie hou nie maar geen kaansvatters nie. Eks n plain jane. Geniet die lewe en kan lekker lag. Eks...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot