AFGRI
BEAN
17 Jan
-
7800
20,00
CORN
17 Jan
-
3664,8
22,80
SOYA
17 Jan
-
7875
-52,00
SUNS
17 Jan
-
8980
48,00
WEAT
17 Jan
-
5898
55,00
WMAZ
17 Jan
-
3595
35,00
YMAZ
17 Jan
-
3720
38,00
AMT
Beeste A2/3
07 Jan
-
55,55
-1,06
Beeste AB2/3
07 Jan
-
53,84
-0,97
Beeste B2/3
07 Jan
-
51,83
-1,13
Beeste C2/3
07 Jan
-
47,03
0,97
Bevrore Hoender
07 Jan
-
29,37
0,87
Bokkies (onder 30 kg)
07 Jan
-
60,79
-1,75
Bokooie
07 Jan
-
44,43
0,22
Groot (meer as 40 kg)
07 Jan
-
42,4
-6,15
Hoender (IQF)
07 Jan
-
27,73
1,73
Medium (30-40kg)
07 Jan
-
54,52
2,25
Pork Average
07 Jan
-
28,77
0,80
Poultry Average
07 Jan
-
29,2
1,37
Skaap A2/3
07 Jan
-
82,4
-1,11
Skaap AB2/3
07 Jan
-
75,3
-0,89
Skaap B2/3
07 Jan
-
73,05
-1,17
Skaap C2/3
07 Jan
-
68,32
-0,93
Speenkalf
07 Jan
-
40,26
-0,09
Spekvarke
07 Jan
-
29,08
1,15
Stoorlammers
07 Jan
-
40,88
0,22
Varkwors
07 Jan
-
22,76
0,18
Vars Hoender
07 Jan
-
30,5
1,50
Vleisvarke
07 Jan
-
28,73
0,77
Wol (skoon)
07 Jan
-
175,36
3,01

De Jager ontvang Afrika-toekenning

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Theo de Jager. Foto: Verskaf
Dr. Theo de Jager. Foto: Verskaf
Dr. Theo de Jager is onlangs deur die Pan African Farmers’ Organisation (Pafo) vir sy bydrae tot die landbou in Afrika vereer.

Dr. Theo de Jager, president van die Wêreldlandbou-organisasie en ook direksievoorsitter van die organisasie vir familieboerderye, Saai, het ’n toekenning van die Pan African Farmers’ Organisation (Pafo) ontvang vir sy bydrae tot die landbou in Afrika.

De Jager was van 2014 tot 2017 Pafo se president en het hom in dié tyd daartoe verbind om met die Afrika-unie se beleidmakers in Addis Abeba gesprek te voer oor sake soos verblyfsekerheid, eiendomsreg, infrastruktuur en handel, asook die kommersialisering, modernisering en meganisering van kleinskaalse boerderye in Afrika. Volgens Pafo ontvang hy ook die toekenning vir sy rol in die uitbou van die organisasie, die uitbreiding van landbou-organisasies in Afrika en die bevordering van boere se belange.

Hy is die eerste Suid-Afrikaanse boer wat tot president van Pafo verkies is. Hy is benoem deur die Suider-Afrikaanse konfederasie van landbou-unies (Sacau) waarvan hy ook van 2012 tot 2017 die president was. Hy het in hierdie tydperk onder meer ’n veldtog op die vasteland begin vir die bevordering, beskerming en bewaring van Afrika se inheemse veerasse.

Met die ondersteuning van nasionale landbou-organisasies in Afrika is hy in 2017 in Helsinki, Finland, tot president van die Wêreldlandbou-organisasie verkies. Hy is deur die Commercial Farmers’ Union van Zimbabwe (CFU) benoem. Die CFU het ook verlede maand ’n Landbou-Oscar-toekenning aan hom oorhandig vir sy rol om die lot van Zimbabwiese boere in die internasionale kollig te plaas en om druk toe te pas vir vergoeding vir boere wat sedert 2001 slagoffers van grondgrype was.

De Jager sê hy is baie geëerd om die twee toekennings te ontvang. Hy glo landbou-organisasies in Afrika speel ’n leidende rol in die vorming van internasionale beleid oor voedselstelsels en ook om die speelveld in internasionale handel gelyk te maak in die stryd teen armoede en hongersnood.

“My werklike beloning vir my betrokkenheid in die georganiseerde landbou in Afrika en internasionaal is die netwerk van vriende op plase in elke uithoek van die wêreld.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.38
-0.0%
Rand - Pond
20.98
+0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,819.25
+0.1%
Silwer
23.03
+0.3%
Palladium
1,876.50
-0.4%
Platinum
976.34
+0.2%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,889
+0.6%
Alle aandele
75,594
+0.6%
Hulpbronne 10
74,696
+0.4%
Industriële 25
95,569
+1.3%
Finansiële 15
15,498
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Begin iets nuuts
Ek is n introvert as jy my nie Ken nie en word n extrovert as jy my Ken. Raak stil op tye en maak geraas en hou dinge aan die gang. Hou van see en swembad en buite lewe. Mal oor...
Lief vir die lewe.
Ek hou van mense, en kom oor die weg met almal. Hou van eerlikheid te alle tye seker nie te veel gevra nie.😉
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot