AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Derde boer die week in Mpumalanga vermoor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Mnr. Etienne du Toit, wie se lyk gisteraand in ’n makadamiaboord op sy plaas gevind is, is die derde boer wat vandeesweek in Mpumalanga vermoor is.

Kol. Donald Mdhluli, polisiewoordvoerder, sê die 53-jarige boer se lyk is Donderdagaand op die plaas Sterkspruit buite Nelspruit gevind.

Du Toit het vermoedelik waterpompe gaan afskakel toe hy deur ’n onbekende aantal verdagtes aangeval is. Sy seun het op hom in die makadamiaboord afgekom en die polisie na die toneel ontbied. Hy is op die toneel dood verklaar.

Voorlopige ondersoeke dui aan dat hy kopbeserings opgedoen het. ’n Ysterstaaf is langs sy lyk gevind. Mdhluli sê dit is moontlik dat dié staaf as die moordwapen gebruik is. Du Toit het nog sy selfoon op hom gehad. Die motief vir die moord is nog onbekend. Die omstandighede rondom die moord word verder ondersoek.

Enigiemand met nuttige inligting word versoek om speurder-kol. Donald Mkhaliphi by 082 408 9631 of Crime Stop number by 08600 10111 te kontak.

Du Toit is die derde boer wat vandeesweek in Mpumalanga vermoor is. Mnr. Gideon Swart van Waterval-Boven en dr. Jesse Henry Coleman van Delmas is vroeër vandeesweek vermoor. Albei was vasgebind.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.33
+0.8%
Rand - Pond
21.15
+0.6%
Rand - Euro
18.21
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,775.19
+0.4%
Silwer
22.51
+1.2%
Palladium
1,873.60
-0.2%
Platinum
995.58
-0.5%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,559
+0.0%
Alle aandele
74,696
0.0%
Hulpbronne 10
74,111
-0.9%
Industriële 25
91,513
+0.0%
Finansiële 15
15,798
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot