AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Deurdruk van onteieningswet ‘nóg ’n teleurstelling’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Dat die parlement hierdie week ten gunste van die onteieningswet gestem het, dien as die soveelste bewys dat die ANC-regering nie in Suid-Afrika se belange en toekoms belang stel nie, sê mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA.

Die nasionale vergadering het op Woensdag 28 September ten gunste gestem van die wetsontwerp op onteiening, wat voorsiening vir onteiening sonder vergoeding maak. Dié wetsontwerp is nou op pad na die nasionale raad van provinsies vir finale goedkeuring voor dit deur pres. Cyril Ramaphosa as wet onderteken word.

“Dit is verbysterend dat met Suid-Afrika se ekonomiese insinking, die werkloosheid en armoede daar steeds mense is wat besluite neem wat beleggersvertroue afbreek en alles in hul vermoë doen om te verhinder dat die ekonomie groei. Die land se geskiedenis sal dié mense oordeel,” sê Van Zyl.

“Dié stuk wetgewing is uiters kortsigtig. Wie sal enigsins belê in ’n land waar die staat sodanige magte aan homself toeëien?

“Met ’n werkloosheidsyfer wat juis as gevolg van die ANC se transformasiebeleid weghardloop, is dit ’n ope vraag hoe die regering die pad vorentoe sien ten opsigte van beleggingsvertroue. Dit is immers die beginpunt van ekonomiese groei. Ekonomiese groei is terloops die enigste wyse hoe die maatskaplik-ekonomiese realiteit wat elke dag vererger, mettertyd opgelos kan word.”

Hy sê die reg tot private eiendom vorm die basis van welvaartskepping en moet tot elke prys beskerm word. Volgens hom het die huidige roete wat die regering tans inslaan, wêreldwyd nog net armoede en baie hartseer veroorsaak. “Ons is duidelik nie op die regte pad om Suid-Afrika ekonomies te laat groei nie. Die regering is besig om elke jongmens se toekoms te steel.

“Die regering is veronderstel om ’n omgewing te skep waar entrepreneurs besigheid wíl doen en in Suid-Afrika wíl belê. Maar nou het die ANC weer gewys hy stu net voort met wat goed vir hom as party is en nie wat in belang van Suid-Afrika en sy inwoners is nie.

“Dit is vir almal, behalwe die ANC, duidelik dat onteiening sonder vergoeding Suid-Afrika se ekonomiese vooruitgang verdoem.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.33
+0.7%
Rand - Pond
21.10
+0.9%
Rand - Euro
18.19
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,772.00
+0.2%
Silwer
22.45
+0.9%
Palladium
1,866.60
-0.6%
Platinum
994.46
-0.6%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,440
-0.2%
Alle aandele
74,589
-0.1%
Hulpbronne 10
73,746
-1.4%
Industriële 25
91,448
-0.1%
Finansiële 15
15,807
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Tot die einde.. deur goed en sleg...
EK DINK EK IS VRIENDELIK, BAIE LIEFDE OM TE GEE, N MENSE MENS EN LEWE OM N PERSOON OP MY HANDE TE DRA EN N MAAT TE HE. EK GLO IN EERLIKHEID, OPREGTHEID EN GLO IN WAARDES. EN EK...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot