AFGRI
BEAN
01 Jul
-
8800
-80,00
CORN
01 Jul
-
4172
-95,00
SOYA
01 Jul
-
8560
-26,00
SUNS
01 Jul
-
10740
-57,00
WEAT
01 Jul
-
7464
-1,00
WMAZ
01 Jul
-
4454
-4,00
YMAZ
01 Jul
-
4396
-12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
17 Jun
-
60,81
0,68
Beeste AB2/3
17 Jun
-
57,66
-0,12
Beeste B2/3
17 Jun
-
53,3
0,03
Beeste C2/3
17 Jun
-
46,86
-0,48
Bevrore Hoender
17 Jun
-
31,45
0,54
Bokkies (onder 30 kg)
17 Jun
-
62,89
-5,12
Bokooie
17 Jun
-
49,59
-12,82
Groot (meer as 40 kg)
17 Jun
-
39,71
-6,55
Hoender (IQF)
17 Jun
-
30,12
0,45
Medium (30-40kg)
17 Jun
-
57,81
0,73
Pork Average
17 Jun
-
27,18
0,03
Poultry Average
17 Jun
-
31,15
0,47
Skaap A2/3
17 Jun
-
103,83
-1,38
Skaap AB2/3
17 Jun
-
83,52
-3,96
Skaap B2/3
17 Jun
-
78,12
-3,21
Skaap C2/3
17 Jun
-
74,62
-2,28
Speenkalf
17 Jun
-
36,4
0,23
Spekvarke
17 Jun
-
28
-0,11
Stoorlammers
17 Jun
-
52,94
-0,58
Varkwors
17 Jun
-
22,43
0,09
Vars Hoender
17 Jun
-
31,88
0,43
Vleisvarke
17 Jun
-
27,15
0,08

Didiza bring hoop vir herstel van vloedwalle

akkreditasie
’n Vloedwal naby die Karoshoek-sonplaas buite Upington wat nog voltooi moet word. Foto: Johan Oberholser
’n Vloedwal naby die Karoshoek-sonplaas buite Upington wat nog voltooi moet word. Foto: Johan Oberholser
Die vloedwalle by die Benede-Oranjerivier kan eersdaags herstel word nadat me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Agri Noord-Kaap beloof het dat sy ondersoek instel na die nodige finansiering vir die vloedwalle.

Die projek wat in 2011 aangepak is nadat boere skade van R1,3 miljard gely het, is nog nie voltooi nie. Altesaam R950 miljoen is bestee om 325 km vloedwalle te bou en 70 km moet nog voltooi word.

Agri Noord-Kaap het met Didiza vergader om die vloedwalleprojek weer aan die gang te kry in ’n poging om grootskaalse oorstromings te voorkom en om te verhinder dat toekomstige oorstromings die werk wat reeds gedoen is, ongedaan maak.

Mnr. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, sê R330 miljoen van die aanvanklike toegedeelde begroting is uitstaande. Tot op hede kan rekenskap gegee word vir elke sent wat bestee is, en die projek is bevredigend binne die begroting.

Hy sê Didiza verifieer die bedrae wat vir die herstel van die vloedwalle toegestaan is, asook hoeveel reeds op die projek bestee is. “Sy wil so gou moontlik die antwoorde hê oor die finansiering om die projek af te handel.

“Agri Noord-Kaap het die vergadering met Didiza baie opbouend ervaar. Sy verstaan die probleem en het onderneem om daadwerklik aandag daaraan te gee om op ’n nasionale en provinsiale vlak die geld te bekom sodat die vloedwalle in die Benede-Oranjerivier herstel kan word.”

Die organisasie is egter bekommerd dat dit te laat kan wees vanweë die hoë damvlakke en die groot invloei by die Gariepdam. Dit kan tot hoë riviervlakke in die Benede-Oranjerivier lei.

“Die georganiseerde landbou sal steeds alles in sy vermoë doen om druk toe te pas sodat hierdie projek afgehandel kan word. Hopelik sal die gevreesde hoë vlakke van die rivier nie realiseer nie sodat die werk wat reeds gedoen is, nie ongedaan gemaak word nie,” sê Jansen.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.43
-0.9%
Rand - Pond
19.71
+0.5%
Rand - Euro
17.10
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-1.2%
Goud
1,796.96
-0.6%
Silwer
19.68
-2.9%
Palladium
1,936.50
-0.2%
Platinum
874.65
-2.6%
Brent-ruolie
109.03
-3.1%
Top-40
60,319
+0.4%
Alle aandele
66,367
+0.2%
Hulpbronne 10
62,630
-1.8%
Industriële 25
80,423
+1.3%
Finansiële 15
14,829
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Romanties
Dinsmiese passievolle men's. Hou van lewe en natuur, rond ry en nuwe plekke ontdek en om fun te he
Treat me like a Queen and I will treat u like a King
Ek is n outgoing mens Hou van visvang, Kamp, verf, onthaal. Baie easy-going. Hou van orde ek is Ocd:). Baie netjies en skoon op myself.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot