AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9360
-78,00
CORN
27 Sep
-
4751
-57,00
SOYA
27 Sep
-
8690
-19,00
SUNS
27 Sep
-
9780
-188,00
WEAT
27 Sep
-
7047,8
-10,20
WMAZ
27 Sep
-
4832
-34,00
YMAZ
27 Sep
-
4672
-38,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Didiza moet onteieningswysiging lei

akkreditasie
Me. Thoko Didiza. Foto: Joylene van Wyk
Me. Thoko Didiza. Foto: Joylene van Wyk
Die voormalige Minister van Landbou me. Thoko Didiza is verkies tot voorsitter van die Parlement se ad hoc-komitee wat die wetsontwerp moet formuleer vir die voorgestelde wysiging van artikel 25 van die Grondwet om onteiening sonder vergoeding duidelik in die Grondwet in te skryf.

Die komitee het vandag (Dinsdag) sy eerste vergadering vir die jaar gehou. Die verkiesing van komiteevoorsitter was die enigste punt op die sakelys.

Verlede jaar het die Parlement die voorstel van die grondwetlike hersieningskomitee aanvaar dat die Grondwet gewysig moet word om duidelik aan te dui dat onteiening sonder vergoeding ’n opsie is wanneer grondhervorming ter sprake kom.

Die Kabinet het verlede jaar ’n hersiende wysigingswetsontwerp op onteiening goedgekeur, wat onteiening sonder vergoeding in openbare belang insluit. Hiérdie wysigingswetsontwerp is op Vrydag 21 Desember 2018 in die Staatskoerant gepubliseer. Openbare kommentaar kan nog tot Dinsdag 19 Februarie ingedien word.

Die proses om wysigings aan die huidige Wet op Onteiening (Wet 63 van 1975) te maak om dit in pas met die Grondwet te bring, strek al oor langer as ’n dekade.

Program

Didiza het aangedui dat die komitee se werk duidelik vir hom uitgesit is. Haar voorstel dat ’n vergadering op Vrydag 22 Februarie belê moet word om die werksprogram van die komitee uiteen te sit, is eenparig aanvaar deur die lede van die komitee.

Die komitee bestaan uit ses LP’s van die ANC, twee van die DA, een van die EFF en twee van die ander partye. Die “ander partye” sal in die komitee deur twee LP’s van die IVP verteenwoordig word.

Didiza was die Minister van Landbou en Grondsake van 1999 tot 2006 en Minister van Openbare Werke van Mei 2006 tot 2008. 

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.95
+0.7%
Rand - Pond
19.39
-0.3%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,635.07
+0.8%
Silwer
18.63
+1.5%
Palladium
2,049.00
+0.3%
Platinum
862.50
+1.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,313
+0.0%
Alle aandele
63,666
+0.1%
Hulpbronne 10
55,943
-0.5%
Industriële 25
79,619
+0.1%
Finansiële 15
14,048
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot