AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Die beste brandewyn is Van Ryn’s

Die Van Ryn’s-distilleerdery by Stellenbosch het sy derde opeenvolgende trofee vir beste brandewyn by ‘n internasionale kompetisie ontvang.

Die Van Ryn’s-distilleerdery naby Stellenbosch het pas sy derde opeenvolgende trofee vir beste brandewyn by die International Spirits Challenge (ISC) van 2010 in Londen ontvang.

Dié keer het die keuse geval op die 15 Year Old Fine Cask Reserve as die wêreld se beste brandewyn.

Mnr. Neil Mathieson, die kompetisie se kategorievoorsitter vir konjak, armanjak en brandewyn, het gesê: “Dit was vanjaar ’n baie moeilike besluit om die trofee vir die beste brandewyn toe te ken, want al die produkte wat ingeskryf is, was puik, en het almal baie hoë punte gekry. Uiteindelik is die besluit om die trofee aan Van Ryn’s se 15 Year Old toe te ken uit erkenning vir sy uitmuntende lengte, subtiliteit en smaakdiepte.”

Kenner van brandewyne

Mathieson, ’n internasionaal gereken as ? kenner van brandewyne en ander druiwe-gebaseerde spiritualieë van oor die wêreld. Hy glo Suid-Afrika se brandewyne word die standaard vir verouderde brandewynprodukte van gehalte buite Frankryk se AOC-streke.

In 2008 en 2009 het die paneel van spiritualie-kenners by die ISC Van Ryn’s se 12 Year Old Distillers Reserve as die beste aangewys.

Van Ryn’s het ook reeds drie keer die trofee as Beste Brandewyn ter Wêreld van die International Wine & Spirit Competition (IWSC) huis toe gebring, en is dus reeds ses keer as die produsent van die heel beste brandewynproduk aangewys.

Me. Adele Ankiewicz, Van Ryn’s se globale bemarkingsbestuurder, het gesê: “Dié resultate bewys die distilleerdery handhaaf ’n merkwaardig bestendige standaard, en weerspieël Suid-Afrika se brandewyn-uitnemendheid.”

19 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sagte hart wil pasmaat vind
Ek was 42 jaar in wetstoepassing n speurder spesifiek. My huwelik het verbrokkel op my aftrede dag. Ek is eerlik ek is ssmaggeaard luef vir rwis en die buite lewe. Sal vir die...
Wereldreisiger soek metgesel met goeie sin vir humor
Ek is lief vir mense glo leef en laat leef. Stel nie belang in jou verlede nie. Ek hou van positiewe mense moet lekker kan lag. Ek is lief vir onthaal en hou van kos maak. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot