AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Die Kooperasie stel geboue beskikbaar vir inentingskliniek

akkreditasie
Die plaaslike kliniek kon die padstalspasie langs Die Kooperasie se handelstak naby Kookhuis gebruik as inentingskliniek waar plaaswerkers en lede van die publiek hul covid-19-inenting kon kry.
Die plaaslike kliniek kon die padstalspasie langs Die Kooperasie se handelstak naby Kookhuis gebruik as inentingskliniek waar plaaswerkers en lede van die publiek hul covid-19-inenting kon kry.
Altesaam 145 plaaswerkers en lede van die publiek het teen einde Julie hul covid-19-inenting gekry ná Die Kooperasie die aangrensende padstal by sy Golden Valley-tak naby Kookhuis aan die plaaslike kliniek beskikbaar gestel het.

Dit volg ná ’n plaaslike kliënt voorgestel het dat dit beter sou wees om plaaswerkers eenmalig na ’n dorp te neem vir hul inentings pleks daarvan om hulle stuk-stuk Somerset-Oos toe te vervoer. Die geleentheid is in die gemeenskap en boereverenigings geadverteer en almal moes vooraf registreer om moeite en tyd te bespaar. “Selfs die duiweklub op Golden Valley het ingespring en gehelp om tafels en stoele vir die geleentheid beskikbaar te stel,” sê me. Carlé Erasmus, woordvoerder vir Die Kooperasie.

Nóg ’n inentingsgeleentheid word in September beoog, maar aangesien die padstal weer binnekort sal heropen, sal die handelstak ’n ander gebou beskikbaar stel.

“Ons gaan die kliniek en die gemeenskap in die toekoms help deur ’n plek beskikbaar te stel vir dié doeleinde.”

Intussen het sowat 500 plaaswerkers Vrydag 30 Julie by die Wes-Kaapse landboudepartement se inentingsperseel op die Bovlei-plaas by Wellington aangemeld om ingeënt te word.

Mnr. Conrad Poole, Drakenstein-burgemeester, het saam met dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, en me. Rita Andreas van die Drakenstein-distriksmunisipaliteit se burgemeesterskomitee vir landelike ontwikkeling die perseel besoek.

Hy sê dit is wonderlik dat die onderskeie belanghebbendes saamwerk om te verseker dat plaaswerkers ook ’n kans het om teen die virus, wat soveel hartseer veroorsaak, te baklei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.19
+2.0%
Rand - Pond
21.09
+1.1%
Rand - Euro
18.17
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+2.0%
Goud
1,792.15
-0.3%
Silwer
22.88
-1.2%
Palladium
1,913.66
+0.7%
Platinum
1,019.00
-0.1%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,669
+0.6%
Alle aandele
74,838
+0.7%
Hulpbronne 10
74,843
+1.1%
Industriële 25
91,489
-0.1%
Finansiële 15
15,724
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Vrou wat soek na ware liefde en geluk.
Ek is deur ñ moeilike ryd maar dit maak my net sterker en positief vir die toekom voorentoe. Ek hou van stap en movies kyk. Ek hou niks van dronk partytjies en baklei nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot