AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Die wêreld gaan vir altyd avoboer se vrugte pluk

akkreditasie
Dr. André Ernst. Foto: Verskaf
Dr. André Ernst. Foto: Verskaf
Die Suid-Afrikaanse avokadobedryf het die week 'n pionier aan die dood afgestaan.

Dit sal ’n halwe waarheid wees om te sê hy laat ’n leemte. Die afsterwe van dr. André Ernst (68) van Allesbeste-kwekery, -boerdery en -padstal op Tzaneen laat nie net ’n leemte nie, maar ook ’n ryk erfenis vir die avokadobedryf wêreldwyd, vir die landbou in Suid-Afrika en vir sy geliefdes, kinders en kleinkinders en elkeen wat hom geken het.

Hy was ’n pionier op vele gebiede. André het elke greintjie kennis wat hy deur sy onblusbare passie, weetgierigheid en navorsing opgedoen het, oorgedra sodra hy dit beproef en bevestig het. Dit geld nie net die landbou nie, maar ook in besigheid, verhoudings bou, menswees en leierskap.

Hy was in 1980 die derde geslag wat hom by die familieboerdery aangesluit het, en het onmiddellik met die oprigting van die nou wêreldbekende Allesbeste-kwekery begin. Hy het in 1984 ’n doktorsgraad verwerf oor die wortelontwikkeling van avokado-steggies.

Gedurende die vroeë 1990’s het André met die aanplant van avokado’s, pleks van bloekombome, begin – alles uit die Allesbeste-kwekery. Dit het ’n nuwe era van avokado’s se oorheersing in die boerdery ingelei.

Vir sy werk op klonale onderstamme vir avokado’s is hy wêreldwyd bekend. Sý revolusionêre mikrokloning staan in die kwekerybedryf as die Allesbeste-metode bekend.

Die Maluma-kultivar is ’n meer algemeen bekende deel van sy nalatenskap en ’n getuienis van sy goeie menseverhoudinge.

Toe mnr. Dries Joubert op ’n boom met besonderse avokado’s op sy plaas Maluma by Levubu in Limpopo afkom, kon hy sy vonds met enige avokweker deel, maar hy het reguit na André gekom. Onder sy leiding is die kultivar ontwikkel en plantersregte is geregistreer vir hierdie eerste eg Suid-Afrikaanse avokadokultivar met ’n eie handelsmerk.

In 1995 is André as Boer van die Jaar in aangewys deur die Landbouskrywersvereniging van Transvaal en in 2003 het die plaaslike Rotariërs hom vir sy uitstekende bydrae tot die avokadobedryf vereer. In 2015 is sy jongste seun, Zander, as Agri Limpopo se Jongboer van die Jaar bekroon en in 2016 is Allesbeste as Suid-Afrika se Boer van die Jaar bekroon deur die Landbouskrywersvereniging.

“Dit is omdat ons niks net so aanvaar nie. Ons toets voortdurend die grense en verplaas hulle. Ons betree daagliks nuwe paradigmas van produksie,” was André se verduideliking vir die sukses wat hy saam met sy vrou, Liezel, en sy twee seuns, Edrean en Zander, in hul familieboerdery bereik het. Hy los die boerdery nou in hul bekwame hande. Edrean boer al van 2007 af en Zander van 2009 af sy aan sy saam met hul pa.

Saam met Liezel, Edrean en Zander laat André ook sy dogter, Larissa, stiefseun Ronald, sy broers, Etienne en Johan, en suster, Irma, saam met sy vyf kleinkinders agter. Sy sesde kleinkind sal eersdaags gebore word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot