AFGRI
BEAN
01 Feb
-
9790
-69,00
CORN
01 Feb
-
4566
-91,00
SOYA
01 Feb
-
9580,2
-19,80
SUNS
01 Feb
-
11295
265,00
WEAT
01 Feb
-
6770
-12,00
WMAZ
01 Feb
-
4360
-80,00
YMAZ
01 Feb
-
4440
-81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Dieselrabat: Nuwe stelsel eers teen 2020 verwag

akkreditasie
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) hersien tans die stelsel vir die terugbetalings van dieselrabatte en BTW, maar ’n nuwe stelsel sal waarskynlik eers in 2020 in werking kan tree.

Dr. Requier Wait, hoof van ekonomie en handel by Agri SA, meen die nuwe stelsel sal in die begroting van Februarie volgende jaar aangekondig word. “Teen die middel van volgende jaar behoort daar nuwe wetgewing vir kommentaar beskikbaar te wees en die waarskynlike inwerkingstelling van ’n nuwe stelsel kan teen 2020 moontlik wees.”

Mnr. Mark Kingon, waarnemende kommissaris van die SAID, het op ’n onlangse parlementêre bespreking van die organisasie se jaarverslag bevestig dat werk gemaak word van die klagtes wat die Belastingombud daaroor ontvang het. Daar word onder meer gekyk om die rekeninge vir boere se BTW-eise en dieselrabatterugbetalings te skei. Dit is tans administratief gekoppel en lei tot vertragings.

’n Opname wat Wait en me. Erika de Villiers van die SA Instituut van Belastingkundiges (SAIT) gedoen het, het getoon 42% van respondente wat sedert die begin van verlede jaar aan die opname deelgeneem het, het vertragings ondervind. Van hulle moes sowat 47% vir twee tot ses maande wag, 23% vir ses maande tot ’n jaar en 10% langer as ’n jaar.

Weens al die klagtes met die terugbetalings van eise het die kantoor van die Belastingombud in ’n stadium oorweeg om te vra dat dit as ’n stelselprobleem verklaar moet word, wat ’n volledige ondersoek vereis. Indien dit as ’n stelselprobleem verklaar word, kan belastingbetalers die Belastingombud regstreeks nader sonder om eers hulp by die SAID se inbelsentrum en interne klagtekantoor te soek.

Die erns van vertragings met terugbetalings aan belastingbetalers in die algemeen het duidelik geblyk uit mnr. Tito Mboweni, Minister van Finansies, se mediumtermyn-beleidsverklaring. Mboweni het luidens die verklaring onder meer bekend gemaak dat R20 miljard se BTW-terugbetalings gedoen moet word. Daarvan is R11 miljard agterstallige geld wat teruggehou is en R8 miljard wat nog in dié begrotingsjaar (2018-’19) verskuldig is. 

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.03
+2.1%
Rand - Pond
21.06
+1.8%
Rand - Euro
18.72
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.16
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Platinum
1,004.13
-0.8%
Palladium
1,669.69
+1.3%
Goud
1,949.52
+1.1%
Silwer
24.00
+1.1%
Brent-ruolie
85.46
+1.1%
Top-40
73,723
+0.4%
Alle aandele
79,817
+0.4%
Hulpbronne 10
75,130
-0.9%
Industriële 25
102,508
+0.2%
Finansiële 15
16,555
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Prinses Kosmos soek haar Prins Kakiebos💕
Kreatief en vriendelik, hou van die see son. en gesond leef dis altyd lekker in die buitelig, maar as daar gewerk word is dit eerste. 100% is my moto. Lief vir Mense en diere....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot