AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Diewe buit 23 Land Cruisers in Vryheid

Altesaam 23 Land Cruiser-bakkies is die afgelope drie maande in Vryheid, KZN, gesteel.

Die afgelope drie maande is daar reeds 23 Land Cruiser bakkies in die Vryheid-omgewing van KwaZulu-Natal gesteel. “Hoewel ons reeds ’n paar teruggevind het, het ons nog lank nie die oorlog gewen nie,” sê mnr. Ken Taylor, lid van die Kambula-boerevereniging en plaaslike polisieforum.

Die polisieforum het pas ’n plaaslike onderwyser se Toyota Tazz teruggevind. “Hierdie motor het ’n opspoortoestel in gehad, maar die diewe het ’n toestel gehad wat alle seine wat die opspoor-toestel moes uitstuur, geblokkeer het,” sê Taylor.

Hoewel daar nie vermoede is dat hierdie diefstal deur dieselfde sindikaat gepleeg is as wat die Land Cruiser-bakkies steel nie, maak die blokkering-tegnologie Taylor senuagtig. “As die sindikaat, wat hierdie bakkies glo op bestelling vir ’n mark in Mosambiek steel, hierdie tegnologie gebruik, dan is ons missie om hierdie sindikaat stop te sit aansienlik bemoeilik.

“Ons het egter ’n goeie netwerk gevestig en ons sal verseker nie handdoek ingooi nie,” het Taylor gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.07
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,457.22
+0.6%
Goud
1,980.94
+0.9%
Silwer
23.90
+2.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot