AFGRI
BEAN
28 Jun
-
9652
181,00
CORN
28 Jun
-
4744,6
72,60
SOYA
28 Jun
-
8890
98,00
SUNS
28 Jun
-
10395
245,00
WEAT
28 Jun
-
7438
92,00
WMAZ
28 Jun
-
4357,4
-22,60
YMAZ
28 Jun
-
4370
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
17 Jun
-
60,81
0,68
Beeste AB2/3
17 Jun
-
57,66
-0,12
Beeste B2/3
17 Jun
-
53,3
0,03
Beeste C2/3
17 Jun
-
46,86
-0,48
Bevrore Hoender
17 Jun
-
31,45
0,54
Bokkies (onder 30 kg)
17 Jun
-
62,89
-5,12
Bokooie
17 Jun
-
49,59
-12,82
Groot (meer as 40 kg)
17 Jun
-
39,71
-6,55
Hoender (IQF)
17 Jun
-
30,12
0,45
Medium (30-40kg)
17 Jun
-
57,81
0,73
Pork Average
17 Jun
-
27,18
0,03
Poultry Average
17 Jun
-
31,15
0,47
Skaap A2/3
17 Jun
-
103,83
-1,38
Skaap AB2/3
17 Jun
-
83,52
-3,96
Skaap B2/3
17 Jun
-
78,12
-3,21
Skaap C2/3
17 Jun
-
74,62
-2,28
Speenkalf
17 Jun
-
36,4
0,23
Spekvarke
17 Jun
-
28
-0,11
Stoorlammers
17 Jun
-
52,94
-0,58
Varkwors
17 Jun
-
22,43
0,09
Vars Hoender
17 Jun
-
31,88
0,43
Vleisvarke
17 Jun
-
27,15
0,08

Dohne-Merino verloor baanbreker

akkreditasie
Mnr. Cameron McMaster. Foto: Johan Norval
Mnr. Cameron McMaster. Foto: Johan Norval
Mnr. Cameron McMaster, oudrasdirekteur van die Dohne-Merino-skaaptelersgenootskap, se heengaan op die ouderdom van 81 jaar is ’n groot verlies vir die kleinveebedryf.

Hy is Sondagaand 25 November ná ’n lang stryd teen kanker oorlede. 

Dr. Kobus Delport, die huidige rasdirekteur, sê McMaster se gesondheid was tydens die Dohne-Merino-wêreldkongres in Suid-Amerika reeds kommerwekkend. Delport en McMaster het onder meer ’n werksessie in Peru aangebied. 

McMaster is allerweë as ’n baanbreker in die vestiging van die Dohne-Merino-ras in Suid-Afrika beskou. Hy het ’n groot bydrae gelewer tot die uitbou van die Dohne-Merino as ’n skaapras van wêreldformaat. 

McMaster, skrywer van die gedenkboek Birth of a Breed: The Doh­ne-Merino Story, was oortuig daarvan geen ander skaapras kom naby die Dohne-Merino se produktiwiteit en winsgewendheid nie. Hy het onder meer klem gelê op die noodsaaklikheid om jong stoetskape tot op toetsouderdom in groot homogene groepe groot te maak, in ’n omgewing wat ooreenstem met dié waaraan hul lammers uiteindelik blootgestel gaan word.

McMaster was van mening dit is die enigste manier waarop die beste aangepaste en doeltreffendste diere as ouers van toekomstige geslagte geselekteer kan word. Die meeste toegewyde telers het veral in die eerste drie tot vier dekades dié beginsel getrou gevolg. 

Die leidende rol wat wyle mnr. Henri Londt en McMaster gespeel het om die ras in Australië en Suid-Amerika te ontwikkel, is in 2016 tydens die vyftigste bestaansjaarvieringe van die genootskap beklemtoon. 

McMaster word oorleef deur sy vrou, Rhoda, hul kinders, Susan, Graeme en Stephen, en hul gesinne.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Canada farmer
Beste place to be is on the farm Enjoy outdoor Enjoy water sports I'm trying to be good to all people Everyone deserve the best
Ek is oulik en kom goed oor die weg met almal!
Ek is super fun en n groot grapgat, Ek kan lekker geselskap wees en ook "fun".Vat n kans en kyk!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot