AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Dormer-ram behaal spiekeries prys op veiling

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Dormer-ram Spiekeries het op 24 September ’n rekordprys van R510 000 op ’n produksieveiling behaal. Van links is mnre. Ian Grobbelaar, afslaer, Johnny Forbes snr. , Johnny Forbes jnr. , koper, Dano van Zyl van Vleissentraal Bethlehem, en Johan Barnard, verkoper van Johanri Dormers. Foto: Izaan Barnard
Die Dormer-ram Spiekeries het op 24 September ’n rekordprys van R510 000 op ’n produksieveiling behaal. Van links is mnre. Ian Grobbelaar, afslaer, Johnny Forbes snr. , Johnny Forbes jnr. , koper, Dano van Zyl van Vleissentraal Bethlehem, en Johan Barnard, verkoper van Johanri Dormers. Foto: Izaan Barnard
Die Suid-Afrikaanse rekords het op 24 September behoorlik gespat op die 4x4 Dormer-veiling wat drie Vrystaatse telers aangebied het.

Johanri Dormers by Lindley kan nou ’n hele rits rekordpryse agter hul naam sit, onder meer vir die duurste Dormer-ram en -ooi.

Mnr. Johan Barnard van Johanri sê die vorige Suid-Afrikaanse rekordprys vir ’n Dormer-ram was R350 000. Sy ram Spiekeries (Lot 1) is gister vir R510 000 aan mnr. Johnny Forbes van Vredesig Dormers by Darling in die Wes-Kaap verkoop.

Johanri het ook ’n baie goeie prys behaal met die ram Sniper (Lot 3), die tweede duurste ram op die veiling, wat vir R200 000 aan mnr. Hano Pienaar van OneShot Dormers verkoop is.

Johanri se Dormer-ram Sniper is vir R200 000 aan m

Die goeie pryse is behaal selfs al kon die veiling, weens bek-en-klouseerverwante beperkings, net aanlyn gehou word. Geregistreerde kopers kon wel vooraf die diere van die drie betrokke telers besigtig.

Die twee ander telers wie se diere opgeveil is, is mnre. Peet van Rooyen van Umpukane Dormers by Clocolan en Charles Church van Leeukop Dormers by Rouxville.

Altesame 35 ramme, 35 SP-ooie en 51 kommersiële ooie het onder die hamer gekom.

’n Ooi van Johanri is vir ’n Suid-Afrikaanse rekordprys van R180 000 aan mnr. Mich Turner van Wanstead Dormers by Cedarville in die Oos-Kaap, naby die grens met KwaZulu-Natal, verkoop. Turner het ook die tweede hoogste prys vir ’n ooi, óók ’n Suid-Afrikaanse rekord, betaal, naamlik R130 000. Barnard sê die vorige hoogste prys vir ’n ooi, wat op die nasionale veiling behaal is, was sowat R80 000.

Dié ooi van Johanri is vir ’n rekordprys van R180

’n Kommersiële ooi van Johanri (Lot 41) het die hoogste prys vir ’n kommersiële ooi behaal, naamlik R22 500. ’n Kraaltjie van vyf dragtige kommersiële ooie van Johanri is vir R10 000 stuks verkoop. Nog ’n kraaltjie van vyf oop ooie van Johanri is vir R7 000 stuks verkoop.

Johanri se ramme het gemiddeld R85 545 behaal en sy ooie gemiddeld R84 062.

“Ek voel baie geseënd,” sê Barnard. Kopers is volgens hom bereid om goeie pryse vir goeie genetika te betaal.

Sowat 70 kopers van reg oor die land het vir die veiling geregistreer, wat deur Vleissentraal Bethlehem aangebied is met SwiftVEE wat die aanlyn aanbieding hanteer het.

 

 

 

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
+0.6%
Rand - Pond
21.12
+0.8%
Rand - Euro
18.24
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,773.50
+0.3%
Silwer
22.44
+0.8%
Palladium
1,868.78
-0.5%
Platinum
991.50
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,381
-0.2%
Alle aandele
74,480
-0.3%
Hulpbronne 10
73,734
-1.4%
Industriële 25
91,360
-0.2%
Finansiële 15
15,774
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Tot die einde.. deur goed en sleg...
EK DINK EK IS VRIENDELIK, BAIE LIEFDE OM TE GEE, N MENSE MENS EN LEWE OM N PERSOON OP MY HANDE TE DRA EN N MAAT TE HE. EK GLO IN EERLIKHEID, OPREGTHEID EN GLO IN WAARDES. EN EK...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot