AFGRI
BEAN
07 Jun
-
8455
-64,00
CORN
07 Jun
-
4630
8,00
SOYA
07 Jun
-
7664
-72,00
SUNS
07 Jun
-
8360
-58,00
WEAT
07 Jun
-
6599,8
-26,20
WMAZ
07 Jun
-
3868
-41,00
YMAZ
07 Jun
-
3798
-46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Dossiere verdwyn nadat boere koperdiewe betrap

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Kragboks wat beskadig is deur koperdiewe tydens een van die voorvalle. Foto: Verskaf
'n Kragboks wat beskadig is deur koperdiewe tydens een van die voorvalle. Foto: Verskaf

Pogings van Vierfontein se boerevereniging om deur gesprekke met die polisie en landdroste te probeer voorkom dat koperdiewe wat betrap word, nie weens leemtes in die polisie-ondersoeke bloot deur die howe vrygelaat word nie, haak opnuut vas deurdat die dossiere wat ter sprake is verdwyn het.

Boere langs die Vaalrivier by Orkney, Vierfontein en Viljoenskroon ly miljoene rande se skade weens koperdiefstal by hul pompstasies. Om die misdaad te help bestry is ’n reaksiemag onder die boere op die been gebring. In drie afsonderlike gevalle is tien verdagtes einde verlede jaar op heter daad betrap en aan die polisie oorhandig. Hulle is egter vrygelaat omdat daar volgens die landdros soveel foute en leemtes in die verklarings was dat daar geen gronde was om die verdagtes aan te hou nie.

Mnr. David Britz, voorsitter van Vierfontein se boerevereniging, het die saak probeer beredder deur ’n vergadering tussen boere, die landdros en die polisie te reël. Die vergadering is sowat vier weke gelede onder leiding van genl.maj. Moses Makubo, distrikskommissaris, gehou. Hy het opdrag gegee dat die dossiere bestudeer moet word om te bepaal wat die leemtes is en dan sou daar terugvoer aan die boerevereniging verskaf word.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.17
+0.2%
Rand - Pond
23.81
+0.2%
Rand - Euro
20.48
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.80
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,038.12
+1.2%
Palladium
1,413.68
+0.4%
Goud
1,959.50
-0.2%
Silwer
23.47
-0.6%
Brent-ruolie
76.29
-0.6%
Top-40
71,589
-0.1%
Alle aandele
76,803
-0.1%
Hulpbronne 10
69,815
+0.4%
Industriële 25
103,687
-0.2%
Finansiële 15
15,117
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en alleen,soek n geskikte pasmaat
Ek is n hardwerkende, opregte en Godsdienstige persoon. Wil graag n opregte en eerlike dame ontmoet wat in my belangstellings deel en die lewe meer interresant maak.
Wil net gelukkig wees en altyd lag
Ek hou van mense en lekker kuier. Daar is min dinge in die lewe waarvan ek nie hou nie maar geen kaansvatters nie. Eks n plain jane. Geniet die lewe en kan lekker lag. Eks...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot