AFGRI
BEAN
28 Nov
-
9156
14,00
CORN
28 Nov
-
4471,2
-39,80
SOYA
28 Nov
-
8830
66,00
SUNS
28 Nov
-
10850
-158,00
WEAT
28 Nov
-
6690
-4,00
WMAZ
28 Nov
-
5324
-21,00
YMAZ
28 Nov
-
5117
-9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Drankverbod: Net onwettige handel wen

akkreditasie
Van die wyne wat tydens die 35ste jaarlikse Nedbank Kaapse Wynmakersgilde-veiling uitgestal is. Foto: Alani Janeke
Van die wyne wat tydens die 35ste jaarlikse Nedbank Kaapse Wynmakersgilde-veiling uitgestal is. Foto: Alani Janeke
Die drankbedryf wil hê die regering moet weer dink oor sy besluit om drankverkope tot 11 Julie te verbied.

Pres. Cyril Ramaphosa het op 27 Junie tydens sy “familievergadering” ’n twee week lange verbod aangekondig as deel van die regering se maatreëls om die derde vlaag van die koronavirus-besmettings te bekamp. Dit is die vierde drankverbod sedert die grendelstaat verlede jaar in Maart aangekondig is.

Mnr. Rico Basson, besturende direkteur van Vinpro, het gesê hulle is bekommerd oor en teleurgesteld in die jongste besluit. Vinpro het Maandagoggend 28 Junie vroeg reeds met sy regspan in dié verband vergader.

“Ons glo beperkings op wynverkope kon op ’n minder skadelike manier ingestel word. Dit sou die druk op die gesondheidstelsel verlig, oordrag verminder en terselfdertyd help om lewens en lewensmiddele te bewaar.”

Salba, die vereniging vir Suid-Afrikaanse drankhandelsmerkeienaars, wil hê die regering moet verduidelik waarom hy die verbod instel ondanks ’n gebrek aan bewyse dat alkoholverkope die besmettingskoers opjaag.

“Daar is ook glad nie gedink aan enige vorm van ekonomiese verligting vir ondernemings en werknemers wat beperk word nie. Dit is ’n ongelukkige situasie, veral as ’n mens in gedagte hou hoeveel hulpbronne na bewering verlore is weens korrupte verligtingseise,” het mnr. Sibani Mngadi, Salba se voorsitter, gesê.

Basson sê navorsing toon duidelik ‘n “kombersverbod” sal nie die begeerde uitkomste hê nie, maar eerder onwettige drankhandel stimuleer. Luidens Euromonitor International beloop onwettige drankhandel reeds sowat R20,5 miljard, oftewel 22% van die totale volume.

Mngadi sê dit moedig mense aan om handelsvoorwaardes te verbreek en kan lei tot onverantwoordelike alkoholverbruik en groter gesondheidsrisiko’s. Die regering verloor ook sowat R11,3 miljard aan belastinginkomste weens sluikhandel.

Salba meen die regering sal suksesvoller wees om die pandemie te beveg met ’n beter inentingsprogram.

“Die ondoeltreffende uitrol van die inentingsprogram benadeel sake- en ekonomiese aktiwiteit in die land. Sonder ’n wydverspreide, doeltreffende program kan die land nie met ekonomiese herstel begin nie.

Vinpro wag tans op regsadvies oor ’n dringende interdik en sy hofsaak teen die regering waarin hy spesifieke aspekte van die besluitneming rondom die verbod op drankverkope betwis. Dit is einde April tot Augustus uitgestel omdat die regering hul verklarings laat ingedien het.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.14
-0.2%
Rand - Pond
20.66
+0.3%
Rand - Euro
17.91
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,752.89
-0.3%
Silwer
21.50
+0.2%
Palladium
1,862.50
+0.3%
Platinum
1,003.50
+2.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,783
+0.0%
Alle aandele
73,189
+0.1%
Hulpbronne 10
70,671
-1.1%
Industriële 25
88,027
+0.8%
Finansiële 15
16,349
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot