AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Drankverbod: Vinpro se hofstryd begin

akkreditasie
Verkope van wyn gaan aansienlik daal aangesien die meeste groot seremonies, soos troues en sportbyeenkomste, afgelas is.
Verkope van wyn gaan aansienlik daal aangesien die meeste groot seremonies, soos troues en sportbyeenkomste, afgelas is.
Na 'n lang gewag kom Vinpro se hofsaak oor die drankverbod die week uiteindelik voor.

Vinpro se hofstryd om die wynbedryf volledig te heropen en herbou begin vandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof. Dit is tot Woensdag 25 Augustus op die hofrol. Die bedryfsliggaam sal sy saak, waarin die regering se benadering tot beperkings op drankhandel ingevolge die Wet op Rampbestuur betwis word, aan ’n volbank van regters voorhou.

Vinpro se argumente handel spesifiek oor die regeringstruktuur, die tussentydse aansoek en die inagneming van bewyse aangaande die derde golf, asook die kwessie van betwisbaarheid aangesien die verbod gedeeltelik opgehef is.

Mnr. Rico Basson, Vinpro-bestuurshoof, sê die bedryfsliggaam voer sedert die begin van die pandemie aan dat die provinsiale regering, en nie die nasionale regering nie, in die beste posisie is om te besluit of alkoholbeperkings ingestel moet word.

Vinpro voer ook aan dat hierdie besluitneming die provinsiale omstandighede in ag moet neem, insluitende die noodsaaklikheid om kapasiteit in die trauma-eenhede van hospitale te verseker. “Ons weet dat provinsies verskillend deur die pandemie geraak word. Daarom glo ons dit is nodig om ’n gedifferensieerde benadering te volg in die hantering van die krisis, om sodoende die ekonomiese gevolge van ’n inperking te beperk.”

Vinpro het sy hoofhofaansoek in Januarie 2021, tydens die tweede golf, ingedien en het nou die hof genader om bewyse vir die manier waarop die algehele alkoholverbod tydens die derde golf in sy doel misluk het, in ag te neem.

“Hoewel ons die besluit van die regering op 21 Julie 2021 deur ’n dringende interdik en verhoor betwis het, is die saak as akademies van aard geag omdat die verbod vier dae later gedeeltelik opgehef is. Vinpro het in ’n tussentydse aansoek aangevoer dat hierdie bewyse nou ook oorweeg moet word.”

Basson sê die nasionale regering het die aansoek om verdere bewyse in te dien ten sterkste teengestaan, hoofsaaklik omdat die verbod opgehef is. “Ons weet egter nou hoe die regering elke vorige alkoholverbod hanteer het. ’n Algehele verbod word herhaaldelik ingestel en met die vierde golf wat die land in alle waarskynlikheid in Desember gaan tref, is hierdie aangeleentheid beslis nie akademies nie.

“Wyn is deel van landbou, en so ook toerisme. Ons bedryf ondersteun 80 183 mense op plaasvlak en 188 913 mense verder in die wynwaardeketting. Hierdie bedryf het ’n sterk handelsmerkreputasie opgebou as ’n eiesoortige bate vir die land. Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is meer as ’n drankie, dit onderhou lewens. En dit is ons verantwoordelikheid om seker te maak dat ons hierdie bedryf vir toekomstige geslagte bewaar.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.28
+1.5%
Rand - Pond
21.33
+0.0%
Rand - Euro
18.29
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.84
-0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,808.70
+0.6%
Silwer
23.38
+1.0%
Palladium
1,905.38
+0.3%
Platinum
1,027.63
+0.8%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,237
0.0%
Alle aandele
74,323
0.0%
Hulpbronne 10
74,020
0.0%
Industriële 25
91,592
0.0%
Finansiële 15
15,398
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom kook saam met my!
Ek is skerp. Nooit n vervelige oomblik. Jy gaan baie lag as jy my ontmoet. Jy moet asb net nie rook nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot